Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Nahoon Strand

4.4 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Nahoon Strand van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Nahoon Strand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nahoon Strand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nahoon Strand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nahoon Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nahoon Strand Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R975
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nahoon Strand

Harewood Lodge is 'n gastehuis in Oos-London se spoggerige woonbuurt Nahoon Mouth. Verblyf is beskikbaar in luukse dubbel-suites en gesinsuites, elk met 'n eie en suite-badkamer. Alle kamers het DStv. Ons verblyf ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nahoon Strand

Nahoon Guest Flat is in Nahoon-mond geleë, 5 minute se stap van die strand en Beach Break Cafe af. Die verblyf beskik oor 2 kamers waarvan albei 'n badkamer het. Kamer 1 het 'n dubbelbed, kamer 2 het 2 enkelbedden...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Nahoon Strand

Main House Logan Drive is 'n selfsorghuis wat in 'n stil area in Nahoon geleë is. Dis net 800 m van die gewilde Nahoonstrand, Nahoonriviermond en -strandmeer. Dié huis is volledig ingerig en beskik oor 4 slaapkam...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Nahoon Strand

Beach Holiday Home is 'n selfsorg-strandhuis net 'n hanetreetjie van die gewilde Nahoon-strand af, net 500 m van die see af. Die huis is ideaal vir 'n gesinsvakansie by die see. Die lig en lugtige gesinshuis het sl...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nahoon Strand

Springtide Studios bied gerieflike selfsorg-akkommodasie net 750 m van Nahoon-strand af in die gegoede woonbuurt, Nahoon, in Oos-Londen. Hierdie nuwe selforg-ateljeewoonstelle is lugtig en gerieflik en bied slaappl...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Nahoon Strand

Sandsastle B&B is slegs 'n hanetreetjie van Nahoon Beach geleë. Die gastehuis se ontspanne strandatmosfeer word beklemtoon met skulpe wat hier en daar in die wit kamers gestrooi is. Dis in 'n stil en rustige omgewi...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Nahoon Strand

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Nahoon, Stirling

The Terrace is in Nahoon, Oos-Londen geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gesinne. Dis naby Nahoon Beach, Oos-Londen Gholfklub en verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleist...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nahoon, Woodleigh

Giggling Gecko bied gerieflike akkommodasie naby Nahoon-strand in die skilderagtige Oos-Kaap. Nahoon-strand is 'n branderplankryer en swemmer se paradys en het 'n ellelange sandstrand. Daar is 'n gerieflike en sui...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blue Bend, Stirling

Seaview Place Bed and Breakfast bied kwaliteit-verblyf in Beacon Bay, Oos-Londen. Die gastehuis is in die luukse Blue Bend-omgewing geleë en is naby alle geriewe en besienswaardighede. Dit is ideaal vir sakereisige...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Blue Bend, Oos-Londen

Reef View East London bied B&B-verblyf oorkant die Nahoon-rivier. Die gastehuis is ideaal geleë naby Nahoon-strand, restaurante en winkels. Akkommodasie by Reef View East London bestaan uit 8 kamers wat elkeen un...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Blue Bend, Oos-Londen

Sounds of the Sea B&B is in die prentjiemooi woonbuurt, Beacon Bay, geleë en dis net 'n kort entjie se stap vanaf die Nahoon-riviermond en lang, ongerepte strande. Dié B&B bied 4 gerieflike gemeubileerde kamers ...

20% af Naweke!
VanafR1 150
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nahoon, Woodleigh

Nahoon Mouth Guest House bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis slegs 1,1 km vanaf die gewilde Nahoonstrand in Oos-Londen. Die gastehuis is 2,5 km vanaf Oos-Londen Gholfklub en bied toegang tot 'n verskeid...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Nahoon, Woodleigh

At Eezzze & Riversway Accommodation is 'n uitbreiding van Riversway in 'n lowerryke omgewing, Nahoon in Oos-Londen. Die kamers is om 'n swembad gerangskik en spog met 'n safari-tema, grasdakstoep en -dek wat na die ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Blue Bend, Oos-Londen

Blue View B&B is 'n lieflike gastehuis met 'n huislike atmosfeer, in Oos-Londen. Gaste kan 'n aangename omgewing met pragtige panoramiese uitsigte oor die see en die Nahoonrivier. Al die kamers is indivisueel versi...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nahoon, Woodleigh

Nahoon Studio bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel wat aan die hoofhuis grens waar die eienaars woon. Die woonstel is in Nahoon in Oos-Londen geleë, net 1,7 km van die strand en Nahoonrivier af. Die oopp...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Nahoon Strand akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Oos-Londen blad indien jy na meer Oos-Londen akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za