Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Garies (2)
Hondeklipbaai (16)
Kamieskroon (6)
Kleinsee (11)
Koingnaas (2)
Soebatsfontein (1)
Springbok (36)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (117)
B&Bs (3)
Wildsplase (8)
Hotelle (2)
Gastehuise (28)
Selfsorg-eenhede (76)

Resensies van Namakwaland

4.3 / 5  
volgens 1224 resensies
Lees regte resensies van Namakwaland van 1224 geverifieerde gaste.
Indien jy Namakwaland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Namakwaland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Namakwaland akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Namaqualand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Namakwaland Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kleinsee, Namakwaland

Kleinzee Cottage bied B&B-verblyf in die bekoorlike kusdorpie, Kleinzee in die Namakwaland-streek. Dié dorp bied 'n rustige wegbreek aan gaste wat langs die kus wil ontspan. Die verblyf word in 2 gastekamers met p...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hondeklipbaai, Namakwaland

Honne-Hemel: Oubaas is in Hondeklipbaai. Dié selfsorghuis het slaapplek vir 6 gaste, bied 'n pragtige uitsig oor die see en is net 'n entjie se stap van die strand af. Klein troeteldiere met maniere wat goed opgele...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Hotel in Namakwaland

Okiep Country Hotel is in die hartjie van Namakwaland en die perfekte oornagplek tussen Kaapstad na Windhoek en verder. Dis jou 1-stop verblyf met 'n kroeg, restaurant, swembad en selfsorg-kamers. Ons het 4 tipes ...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Springbok, Namakwaland

Springbok Karavaanpark is reeds vir die afgelope 13 jaar onder die vriendelike bestuur van Paul en Betsie Vollgraaff. Die bestuur en personeel vereenselwig hulself met die toeris en daarom beywer hulle hulself om d...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Port Nolloth, Namakwaland

Bedrock Lodge bied gerieflike verblyf in 'n historiese gastehuis in Port Nolloth waar die geboue uit 1855 dateer. Die lodge is gerieflik oorkant die pad van die see geleë en is ideaal vir diegene wat 'n bietjie ges...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Tentekamp in Hondeklipbaai, Namakwaland

Skulpieskraal Tented Camp and Rooi Spinnekop Restaurant is in Hondeklipbaai, net 800 m vanaf die strand geleë. Gaste kan kies tussen 6 A-vormige tente en het elkeen slaapplek vir 3 gaste. Drie van die kamers het ...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Namakwaland

Annexes Karas is op 'n skilderagtige plaas in die Kamiesberge en is in die hartjie van die Namakwaland-streek geleë. Dié plaashuis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koning...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kamieskroon, Namakwaland

Om die outentieke Namakwaland ervaring te ervaar wat so baie het om sy gaste te bied in terme van die omgewing, is Verbe Karavaanpark die ideale plek waar jy rustigheid sal geniet. Verbe is geleë in Kamieskroon, ...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Namakwaland

Platbakkies Farm Retreat is op 'n werkende plaas langs die R355 tussen Kliprand en Springbok. Dié toevlugsoord bied 'n huis, 'n kothuis en kampeeropsies. Die huis beskik oor 3 dubbelkamers en 2 badkamers. Die ka...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Springbok, Namakwaland

Cat Nap Accommodation bied bekostigbare oornagverblyf in Springbok. Daar word gereeld na die dorp as die blommehoofstad van Namakwaland verwys en dis wêreldbekend vir die asemrowende veldblomkombers wat die hele om...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die akkommodasieblad vir al ons lekke blyplekke in Namakwaland! Loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, B&B's, gastehuise en selfsorg-eenhede hieronder. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]