Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Garies (2)
Hondeklipbaai (16)
Kamieskroon (6)
Kleinsee (11)
Koingnaas (2)
Soebatsfontein (1)
Springbok (33)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (112)
B&Bs (4)
Wildsplase (8)
Hotelle (2)
Gastehuise (26)
Selfsorg-eenhede (72)

Resensies van Namakwaland

4.3 / 5  
volgens 1108 resensies
Lees regte resensies van Namakwaland van 1108 geverifieerde gaste.
Indien jy Namakwaland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Namakwaland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Namakwaland wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Namaqualand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Namakwaland Wildsplase

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Soebatsfontein, Namakwaland

Soebatsfontein Guest Lodge bied verskeie suites in die klein Namakwalandse dorpie Soebatsfontein. Daar is 11 suites wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke suite het ’n ekstra lang dubbelbed en suite-badkamers ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 285
per nag (plek vir 4)
Lodge in Namakwaland

Naries Namakwa Retreat is 'n pragtige en romantiese wegbreekplek op die rand van die Spektakelberg tussen Springbok en Kleinzee. Dié toevlugsoord bied 'n unieke ervaring wat deur die mooiste natuurskoon omring word...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR900
R810
per nag (plek vir 2)
Lodge in Springbok, Namakwaland

Springbok Lodge & Restaurant is in Springbok, Namakwaland geleë. Dié instansie word deur 'n gesin bestuur en bied gehalte-verblyf vir besoekers of dié wat na Namibië reis. Die lodge het 'n hoofgebou met ontvang...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Lodge in Springbok, Namakwaland

Hananja Lodge and Restaurant is gerieflik geleë langs die R355-Kleinseepad, ongeveer 6 km vanaf Springbok in die Namakwaland-area in die Noord-Kaap. Dit is die ideale plek om te bly tydens die jaarlikse Namakwaland...

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kamieskroon, Namakwaland

Kroon Lodge bied verblyf in kamers en kampeerplekke, aan die voetheuwels van die Kamieskroonberge, geleë. Dis ideaal vir gaste wat smag na 'n rustige wegbreek in die hartjie van Namakwaland. Die verblyf by Kroon L...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Lodge in Springbok, Namakwaland

Undulata Country Lodge is geleë in die bekoorlike Namakwalandse dorpie Springbok. Dit bied die ideale oornagplek vir reisigers tussen die Kaap en Namibië. Die lodge is minder as 3 km van die N7-hoofweg af en is ge...

15% af Aanbod!
VanafR2 800
R2 380
per nag, vir 2 mense
Lodge in Garies, Namakwaland

Agama Tented Camp bied jou 'n toevlugsoord ver van die luisterryke safari-agtige woude en velde van Afrika. Hier in Namakwaland, 'n onbekende hoekie van Suid-Afrika wat gereeld misgekyk word, sal jy 'n eiesoortige s...

Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 2)
Lodge in Namakwaland

Cabanas Provenance Camp lê aan die oewer van die Oranjerivier in die suide van Namibië en bied gerieflike verblyf in grasdakhutte. Dis die perfekte bestemming vir 'n onvergeetlike Oranjerivier-uitstappie en daar i...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 127 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 200 km vanaf Namakwaland

Vanaf
R7 600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kalahari, Namibië

Sandfontein Lodge and Nature Reserve is op 'n 8000 hektaar-natuurreservaat wat 'n wonderlike, ontspanne omgewing in die ongerepte natuur skep. Alles is ingesluit by die verblyf. Sandfontein Lodge beskik oor 5 gras...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 9

Welkom by die Namaqualand wildsplase blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons algehele Namaqualand akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Namaqualand akkommodasie soek. Sodra jy die beste wildsplaas akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]