Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Garies (2)
Hondeklipbaai (16)
Kamieskroon (6)
Kleinsee (16)
Koingnaas (2)
Soebatsfontein (1)
Springbok (31)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (114)
B&Bs (5)
Wildsplase (9)
Hotelle (2)
Gastehuise (23)
Selfsorg-eenhede (75)

Resensies van Namakwaland

4.3 / 5  
volgens 911 resensies
Lees regte resensies van Namakwaland van 911 geverifieerde gaste.
Indien jy Namakwaland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Namakwaland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Namakwaland akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Namaqualand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Namakwaland Akkommodasie

131 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 285
per nag (plek vir 4)
Lodge in Namakwaland

Naries Namakwa Retreat is 'n pragtige en romantiese wegbreekplek op die rand van die Spektakelberg tussen Springbok en Kleinzee. Dié toevlugsoord bied 'n unieke ervaring wat deur die mooiste natuurskoon omring word...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hondeklipbaai, Namakwaland

The Dogstone Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde houthuisie in Hondeklipbaai, stapafstand vanaf die strand. Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-badkamers en ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Springbok, Namakwaland

Springbok Family Self-catering Units bied gaste gerieflike selfsorgverblyf in Springbok. Gaste kan kies tussen 3 eenhede met lugversorging: Kamer 1 en 2 wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het, en die gesinsvriendelik...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springbok, Namakwaland

Daisy Country Lodge is 'n oase in hierdie halfwoestyn, met asemrowende uitsigte oor die koppies en valleie. Verblyf beskik oor verskeie kamers, elkeen smaakvol versier met privaat badkamers. Sekere kamers is rolst...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Springbok, Namakwaland

Sperrgebiet Lodge is op die plaas Sperrgebiet wat 10 km buite Springbok, 2,3 km vanaf die N7, in die pragtige Namakwaland is. Die plaas is geleë tussen berge en koppies bespikkel met kokerbome in die skilderagtige ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 000
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Namakwaland

Platbakkies Farm Retreat is op 'n werkende plaas vanaf die R355 tussen Kliprand en Springbok geleë. Dié toevlugsoord bied 3 dubbelkamers en 2 badkamers. Die kamers het dubbelbeddens, 1 van die kamers het 'n en s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Springbok, Namakwaland

Chef's @ 6 is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-tuinwoonstel in Springbok. Dit kan 4 gaste akkommodeer. Dié tuinwoonstel het lugversorging vir gaste se gerief en 'n privaat ingang. Die slaapkamer is gemeubileer...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 400
R1 120
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in McDougallsbaai, Namakwaland

Voetbaai Chalets bied rus en vrede tussen die Atlantiese Oseaan en Namakwaland. Ontspan in ons omgewing na 'n ervaring in die Richtersveld of voeg ons by jou reisplan gedurende 'n blommetoer, veral wanneer die Richt...

Vanaf
R725
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Hondeklipbaai, Namakwaland

HonneHokke Resort is 'n bekende wegbreekplek in die kusdorpie, Hondeklipbaai, in die Noord-Kaap se Namakwa-distrik. Dit is 'n rustige oase vir diegene wat moeg is vir die gewoel van die stadslewe. Verblyf bestaan u...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Namakwaland

Riversun Retreat is teen die Oranjerivier in die Noord-Kaap, sowat 25 km vanaf Vioolsdrif geleë. Dit is 'n asemrowende plek wat by die Oranjeriviergrens tussen Suid-Afrika en Namibië skuil, maar dit grens dan ook ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Springbok, Namakwaland

Chef's @ 6 Eenheid 1 is 'n gerieflike gemeubileerde meenthuis met slaapplek vir 4 gaste in Springbok. Dié huis het 2 slaapkamers met lugversorging en die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort en toilet het. Die hoo...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Namakwaland

Brandrivier Tented Accommodation is op 'n privaat plaas sowat 30 km van Springbok af geleë. Verblyf word in selfsorg-tente in die hart van Namakwaland aangebied. Daar is 3 uniek-versierde tente wat elk slaapplek v...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Koingnaas, Namakwaland

Baratini Accommodation is 'n gastehuis met gastekamers en kan ook as 'n geheel bespreek word op 'n selfsorgbasis. Dit is in die klein dorpie Koingnaas geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike ver...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springbok, Namakwaland

Boesmanland Guest House is in die unieke dorpie genaamd Springbok, in die hartjie van die Namakwaland, geleë. Dit is op die N7-hoofweg tussen Kaapstad en Namibië, en bied die perfekte oornagplek vir reisigers en b...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Springbok, Namakwaland

Dié pragtige en gerieflike woonstelle is in Springbok in die hartjie van Namakwaland geleë. Dit is net 'n klipgooi van tipiese Namakwalandse dorpies soos Alexanderbaai, Pofadder, Garies, Kleinzee en Port Nolloth a...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15

Welkom by die akkommodasieblad vir al ons lekke blyplekke in Namakwaland! Loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, B&B's, gastehuise en selfsorg-eenhede hieronder. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za