Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Namibië besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Namibië.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Namibië akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Namibia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Namibië Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Aanbod!
VanafR3 020
R2 416
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kunene, Namibië

Damara Mopane Lodge is in 'n halfsirkel gebou onder Mopane-bome met 'n swembad in die middel. Die lodge is so ontwerp dat elke chalet 'n privaat groente-tuintjie het. Die instansie is 25 km vanaf die dorpie Khorixas...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Vogelstrand, Namibië

Hoff Holiday House bied gemaklike selfsorgverblyf in Swakopmund, 'n kusdorpie in Namibië. Die eenheid is is binne bereik van die middestad, strand en restaurante. Die vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 bad...

33% af Aanbod!
VanafR1 240
R827
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Zambezi, Namibië

Zambezi Mubala Camp is op die oewer van die Zambezirivier en bied 'n asemrowende uitsig oor die rivierlandskap. Daar is slaapplek in 8 permatente wat na 'n stoep lei. Dit is idillies tussen bome teen die water gel...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keetmanshoop, Namibië

La Rochelle Gastehuis is in Keetmanshoop se middedorp geleë, die ideale oornagplek op pad na Luderitz, Kolmanskop en Suid-Afrika. Die gastehuis bied ’n keuse van kamers wat dubbelbeddens en 2 enkelbeddens, asoo...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
B&B in Pionierspark, Namibië

Caotinha Guest Cottage bied verblyf in 'n stil voorstad, Pioneers Park in Windhoek. Daar is 2 kamers met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Dié gastehuis se kamers het elk lugversorging, gemaklike beddens en 'n en suite...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walvisbaai, Namibië

Bella Luna Bed and Breakfast bied selfsorg- of B&B-verblyf in Walvisbaai. Die gastehuis is ideaal naby die dorp se doendinge en besienswaardighede geleë. Verblyf word in 6 individueel versierde kamers gebied. Dié...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Gobabis, Namibië

The Lapa Apartment is in Gobabis en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie, sakereisiger of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, hoofpaaie, doendinge en besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in...

10% af Aanbod!
VanafR1 480
R1 332
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Gobabis, Namibië

De Swartze Unit 5 is 'n ruim meenthuis vir 6 gaste in Gobabis naby aan die middedorp. Dié huis is binne 'n veiligheidskompleks geleë en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. 2 van die kamers het elk 'n dubbelb...

Vanaf
R685
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Center, Namibië

Namibia Nights @ Cordes bied gerieflike gehalteverblyf in Swakopmund, 'n kusdorp in Namibië. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Verblyf word in 8 eenhede, waarvan...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Gobabis, Namibië

Hippo Farm Apartment is op 'n plaas naby Gobabis op die C22 op pad na Grootfontein en Harnas Leeuplaas geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep. Dis die ideale oornagverblyf. Dié woonstel is op dieself...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za