Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Namibië besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Namibië.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Namibië akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Namibia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Namibië Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hage Heights, Namibië

Katamaran Self-Catering Apartment is 'n gerieflike eenheid vir 4 gaste in Swakopmund en is net 300 m van die strand af. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en die kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Erongo, Namibië

Swakopmund Maan Landskap bied sakpas-oornagverblyf net 20 km buite Swakopmund. Verblyf is beskikbaar in 'n ruim kamer wat geskik is vir 2 gaste. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n st...

20% af Aanbod!
VanafR870
R696
per nag, vir 2 mense
Lodge in Khomas, Namibië

Out Of Nature Country Lodge is 30 km suid van Windhoek geleë en sowat 300 km noord van Mariental, tussen die Auasberge en oorkant die pad van die Omeya Gholf-ontwikkeling. Die lodge bied gesinsvriendelike verblyf i...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Westdene, Namibië

Home Sweet Home is in die middel van Keetmanshoop geleë en bied selfsorgverblyf aan tot 5 gaste. Daar is 7 eenhede met lugversorging, 2 enkelbeddens, koningingrootte-beddens en stapelbeddens, sowel as en suite-bad...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lüderitz, Namibië

Cormorant House is 'n seekanthuis in Lüderitz, Namibië. Dié huis is lekker naby die middedorp en die hawe. Ons het 8 selfsorg-slaapkamers. 'n Paar van die kamers het balkonne met see-uitsigte. 5 van die kamers ...

Vanaf
R3 321
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Eros, Namibië

Suite 9 The Village is 'n luukse suite met 'n uitsig oor 'n pragtige binnehof in die hartjie van Windhoek, net 5 minute se stap vanaf die middestad, die plaaslike kunsvlytmarkies en fynproewersrestaurante. Dié sui...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lüderitz, Namibië

Starfish Guesthouse is in Lüderitz geleë en bied pragtige see-uitsigte vanuit gerieflike selfsorg-eenhede. Die gastehuis beskik oor 2 eenhede: Agate Beach met slaapplek vir 4 en Grossebucht met slaapplek vir 8. ...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langstrand, Namibië

Lalandi 4 is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in 'n dorpshuiskompleks met 'n uitsig oor die see oorkant die strand in Langstrand in Namibië. Die kothuis is volledig ingerig en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en '...

Vanaf
R342
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hardap, Namibië

Bastion Farmyard Self Catering is op die Hardap-besproeiingskema geleë en bied verskeie verblyfopsies in gerieflik ingerigte kamers of kampeerplekke. Die kamers is vir selfsorgverblyf beskikbaar en bied slaapplek ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Otjozondjupa, Namibië

Farm Waldau is 17 km buite Okahandja langs die B2 in die rigting van Swakopmund geleë. Okahandja is 70 km noord van Windhoek. Verblyf word in 5 unieke kamers in die plaashuis aangebied. Elke kamer het lugversorgin...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za