Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Hazyview-Vakansiedorp (8)
Hectorspruit (3)
Marlothpark (329)
Skukuza (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (489)
B&Bs (8)
Wildsplase (56)
Hotelle (5)
Gastehuise (34)
Selfsorg-eenhede (386)

Resensies van Nasionale Krugerwildtuin Suid

4.6 / 5  
volgens 2038 resensies
Lees regte resensies van Nasionale Krugerwildtuin Suid van 2038 geverifieerde gaste.
Indien jy Nasionale Krugerwildtuin Suid besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nasionale Krugerwildtuin Suid.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nasionale Krugerwildtuin Suid akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kruger National Park South Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nasionale Krugerwildtuin Suid Akkommodasie

444 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
SPAAR 30%
VanafR3 650
R2 555
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Hyenas Call is aan die oewer van die Krokodilrivier in Marlothpark en dit kyk oor die Krugerwildtuin. Dis gerieflik ingerig vir 6 gaste. Die selfsorghuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers met 'n diep bad en storte....

SPAAR 30%
VanafR3 650
R2 555
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Rhinos Rest is 'n gemeubileerde selfsorg-eenheid in Marloth Park, langs die Krokodilrivier en die Krugerwildtuin. Dis 'n gerieflike eenheid met slaapplek vir 6 gaste. Dié dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers, el...

SPAAR 30%
VanafR1 300
R910
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Bushwise Safari Lodge bied die beste van Afrika in een lodge en is een van die min instansies in Marlothpark wat reg op die oewer van die Krokodilrivier geleë is, met 'n pragtige uitsig oor die rivier en die Kruger...

Voorkeurvennoot
25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 900
R2 175
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Flight of the Eagle @ Kruger is in Marlothpark, 'n bewaringsgebied, aan die suidelike oewer van die Krugerwildtuin geleë. Wild loop vrylik in die area rond en Flight of the Eagle @ Kruger is sowat 50 treë vanaf di...

Voorkeurvennoot
30% af Aanbod!
VanafR2 800
R1 960
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Meerkatgat is 'n selfsorghuis in Seekoeiweg in Marlothpark se ongerepte bosveld net 17 km vanaf die Krokodilbrughek na die Krugerwildtuin. Die huis het slaapplek vir 4 gaste en skuil net 'n paar treë van die Krokod...

Voorkeurvennoot
10% af Aanbod!
VanafR3 250
R2 925
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Marloth Park Hippo House is 'n selfsorghuis in die Marlothpark Natuurreservaat. Dit bied 'n uitsig oor die Krokodilrivier en die Krugerwildtuin. Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 en suit...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 211
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Habibi bied selfsorgverblyf in 'n pragtige privaat grasdakhouthuis in Marlothpark Natuurreservaat langs die Krugerwildtuin. Hier kan gaste wild soos koedoes, kameelperde en sebras sien wat om die huis kom wei, of ga...

Voorkeurvennoot
10% af Aanbod!
VanafR5 250
R4 725
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Tau Self-catering House is in die Marlothpark natuurreservaat aan die oewer van die Krokodilrivier geleë, met 'n asemrowende uitsig oor die Krugerwildtuin en sy wild. Dié huis beskik oor 5 slaapkamers en 5 badka...

Voorkeurvennoot
10% af Aanbod!
VanafR4 950
R4 455
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Kruger River Selfsorg is 'n vierslaapkamerhuis vir 'n gesin aan die Krokodilrivier se oewer. Dié huis het 'n pragtige uitsig oor die wêreldbekende Krugerwildtuin. Hierdie huis is die ideale wegbreekplek vir natuu...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Komatipoort, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Orchards Farm Cottages word persoonlik besit en bestuur deur Linda en Doug Renecle wat ekstra, klein persoonlike aandag aan die nodige bestee om seker te maak dat gaste tuis voel en hul verblyftydperk geniet. Die li...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Die WilleTuin is in Marlothpark, 'n 3000 hektaar-bewarea en vakansiedorp aan die grens van die Krugerwildtuin, tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga. Verblyf is beskikbaar in 'n grasdakhuis en is geskik vir...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Ndlovu Rest bied 'n rustige oord in die ongerepte bosomgewing van Marloth Park, 'n wildbewarea en vakansiedorp aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dit is 'n gewilde oorstop vir toeriste wat na die Kruger...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Fish Eagles Cry is 'n selfsorghuis wat goed ingerig is en in die bekende Marloth Park geleë is. Dit bied gehalte-bosveldverblyf vir jou en jou gesin op julle volgende reis in die wilde geweste van Suid-Afrika. Die ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R4 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

De Bruine Huis is 'n bekoorlike selfsorghuis omring deur luisterryke plantegroei. Dit is in Marlothpark geleë en is perfek vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die huis het 4 slaapkamers en 2 privaat badkamers. Een v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Shades of Nature bied selfsorgverblyf in 'n rustige oord in die ongerepte bosse van Marlothpark, 'n wildreservaat en 'n vakansiedorp aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dit is 'n bekende oornagstop vir t...

Voorkeurvennoot
Spesiale Aanbod!
VanafR1 995
R1 496
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Foxy Crocodile Bush Retreat skuil in die Afrika-bos en bied alles wat jou hart begeer. Die ruim chalets is ontwerp om die natuur in te nooi, terwyl gaste ten volle ontspan en herlaai. Die oord skuil in Marlothpark, ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Kruger River Retreat is geleë op die oewer van die Krokodilrivier in Marlothpark, aangrensend aan die Krugerwildtuin. Die ruim en luukse huis bied gehalte-gesinsverblyf, en is slegs 55 meter van die Krugerwildtuin ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Kudus Crest Bush Retreat is naby die Krokodilrivier in Marlothpark wat aan die Krugerwildtuin grens geleë. Dis een van die grootste wildreservate in Suid-Afrika. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Marloth Park Eland 3364 is 'n dubbelverdiepinghuis wat in die ongerepte bosveld naby die Krugerwildtuin se suidelike punt in Marlothpark geleë is. Die huis grens aan parkland en is 70 m langs Eland-weg en 150 m van...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

4230 Impala bied puik bosveldverblyf in Marloth Park. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers en diegene wat daguitstappies na die Krugerwildtuin wil onderneem. Die Krokodilbrughek is net 15 minute se ry van hier af. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20

Welkom by die Nasionale Krugerwildtuin Suid akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Nasionale Krugerwildtuin blad indien jy na meer Nasionale Krugerwildtuin akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za