Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Marlothpark (346)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (56)
Wildsplase (27)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (27)

Resensies van Nasionale Krugerwildtuin

4.7 / 5  
volgens 80 resensies
Lees regte resensies van Nasionale Krugerwildtuin van 80 geverifieerde gaste.
Indien jy Nasionale Krugerwildtuin besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nasionale Krugerwildtuin.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nasionale Krugerwildtuin akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kruger National Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nasionale Krugerwildtuin Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R2 660
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Nasionale Krugerwildtuin

Shalati Safari Camp is 'n oord wat volle losies bied. Dit op die suidelike grens van die Manyeleti Wildreservaat geleë. Dié safarikamp is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike buitelug-wegbreek en wat di...

Vanaf
R8 600
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Nasionale Krugerwildtuin

Honeyguide Tented Safari Camp - Mantobeni is 'n safari-kamp in die Manyeleti Wildreservaat wat langs die Krugerwildtuin geleë is. Kom ervaar die Afrika-bos en sy diverse wildspesies gedurende 'n wildrit waar jy die...

Vanaf
R11 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Timbavati Privaat Natuurreservaat, Nasionale Krugerwildtuin

Bateleur Safari Camp bied verblyf wat alles insluit in die wêreldbekende Timbavati Privaat Natuurreservaat. Dié wildernisarea spog met die Groot 5, 'n groot verskeidenheid bokke, meer as 500 voëlspesies, 'n versk...

Vanaf
R12 200
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Vallei van die Olifante, Nasionale Krugerwildtuin

Simbavati Trails Camp is 'n staproete-kamp wat luuks is, maar tog tot die grondbeginsels terugkeer. Simbavati Trails Camp is in die afgeleë area, Timbavati en grens aan 'n ongerepte wildernis-area wat 11 000 hektaa...

Vanaf
R14 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Nasionale Krugerwildtuin

Rhino Post Safari Lodge is aan die suidpunt van 'n privaat wildernis toegewing van die Krugerwildtuin wat 12 000 ha groot is, 15 km daarvan is ook deel van die gewilde Mala Mala-reservaat waar daar hope wild vrylik ...

Vanaf
R12 695
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vallei van die Olifante, Nasionale Krugerwildtuin

Machaton Private Camp is ’n intieme en eksklusiewe selfsorgkamp in die bekende Timbavati Privaat Natuurreservaat. Dié kamp bied verblyf aan slegs 1 groep op ’n slag. Privaatheid is dus gewaarborg en gaste kan k...

Vanaf
R14 790
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Vallei van die Olifante, Nasionale Krugerwildtuin

Geiger's Camp is die trotse, nuwe toevoeging tot die Motswari Privaat Wildreservaat. Geleë op die kruin van 'n bult met panoramiese uitsigte oor 'n Groot 5-gebied, spog hierdie luukse safari-kamp met smaakvolle ele...

35% af Aanbod!
VanafR25 000
R16 250
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Klaserie Privaat Wildreservaat, Nasionale Krugerwildtuin

'n Privaat selfsorg-villa om die vryheid van die Afrika-bosveld te ervaar. Simbavati Homestead bied die beste van beide wêrelde met die privaatheid en gemak van 'n luukse huis met geriewe van 'n klassieke safari-lo...

Vanaf
R11 380
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Vallei van die Olifante, Nasionale Krugerwildtuin

Motswari Private Game Reserve is oop na die Krugerwildtuin en speel gasheer vir Afrika se Groot 5. Hierdie luukse safari-lodge met sy 4-ster-gradering is een van Suid-Afrika se juwele en word deur 'n familie besit. ...

Vanaf
R8 118
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Timbavati Natuurreservaat, Nasionale Krugerwildtuin

Umlani Bushcamp is 'n klassieke Afrika safari-kamp wat op die private Timbavati Natuurreservaat geleë is. Dit is in die Groter Krugerwildtuinarea geleë waar die hekke weggehaal is. Hierdie outentieke, afgesonderd...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Nasionale Krugerwildtuin akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Mpumalanga blad indien jy na meer Mpumalanga akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]