Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Marlothpark (346)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (56)
Wildsplase (27)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (27)

Resensies van Nasionale Krugerwildtuin

4.7 / 5  
volgens 80 resensies
Lees regte resensies van Nasionale Krugerwildtuin van 80 geverifieerde gaste.
Indien jy Nasionale Krugerwildtuin besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nasionale Krugerwildtuin.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nasionale Krugerwildtuin akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kruger National Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nasionale Krugerwildtuin Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R11 500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Skukuza, Nasionale Krugerwildtuin

Kruger Shalati - The Train on the Bridge is 'n opwindende nuwe aanbieding in die ikoniese Krugerwildtuin. Hier word verblyf in 'n nuut-opgeknapte trein te midde Suid-Afrika se mees asemrowende natuurprag gebied. D...

Vanaf
R6 400
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Nasionale Krugerwildtuin

Ndzhaka Tented Camp is in die hartjie van die Manyeleti Wildreservaat geleë. Dit deel die onomheinde grense van die Krugerwildtuin, Sabi Sand en Timbavati Privaat Natuurreservate. "Ndzhaka" beteken "erfenis" en bie...

Vanaf
R13 804
per nag, vir 2 mense
Lodge in Timbavati Privaat Natuurreservaat, Nasionale Krugerwildtuin

Simbavati River Lodge is op die oewer van die Nhlaralumi-rivier in die hartjie van die wêreldbekende Timbavati Privaat Natuurreservaat van 12 000 hektaar. Dié intieme en gesinsvriendelike kamp skuil onder eeue oue...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kruger tot Canyons, Nasionale Krugerwildtuin

SleepOver Orpen Gate bied bekostigbare, gerieflike en veilige verblyf naby die Orpen-hek na die Krugerwildtuin. Dit is die ideale basis vir daguitstappies na die Krugerwildtuin of om by te stop voordat gaste na die ...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Vallei van die Olifante, Nasionale Krugerwildtuin

Matimba Bush Lodge is in die Hans Merensky-gholflandgoed in Phalaborwa wat ’n uitsig oor die Mala Mala Dam bied. Die lodge is net 4 km vanaf die Kurgerwildtuin se Phalaborwa-hek en dis die ideale basis om Suid-Afr...

Vanaf
R8 528
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Nasionale Krugerwildtuin

Hoyo Hoyo is 'n aardse, tradisionele Tsonga-lodge wat luukse verblyf kombineer met die bos, tradisionele kookkuns en onvergeetlike safari's in die Krugerwildtuin. Elk van dié 6 grasdak-suites is pragtig gemeubilee...

Vanaf
R9 756
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Nasionale Krugerwildtuin

Imbali Safari Lodge is in die Krugerwildtuin geleë en bied 'n ongelooflike wilderniservaring. Verblyf word in 12 suites wat geskik is vir 24 gaste aangebied. Elke suite het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkam...

Vanaf
R17 612
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vallei van die Olifante, Nasionale Krugerwildtuin

Simbavati Hilltop Lodge is geleë in die asemrowende, wêreldbekende Timbavati Privaat Natuurreservaat in die Krugerwildtuin-omgewing. Die reservaat beslaan meer as 12,000 hektaar ongerepte wildernis. Wildkyk is alt...

Vanaf
R20 220
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Nasionale Krugerwildtuin

Jock Safari Lodge is te midde van welige plantegroei in die suid-westelike hoek van die Krugerwildtuin geleë waar die Mitomeni- en die Biyamitiriviere saamvloei. Die wild in die omgewing is pragtig en die lodge spo...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Nasionale Krugerwildtuin

Nthakeni Bush & River Camp bied grasdak-kothuise en kampeerplekke op die Mutalerivieroewer, 'n versteekte juweel in die noordoostelike deel van Limpopo. Die kamp is 'n natuurliefhebbersparadys met uitstekende voëlk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Nasionale Krugerwildtuin akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Mpumalanga blad indien jy na meer Mpumalanga akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]