Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Marlothpark (346)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (56)
Wildsplase (27)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (27)

Resensies van Nasionale Krugerwildtuin

4.7 / 5  
volgens 80 resensies
Lees regte resensies van Nasionale Krugerwildtuin van 80 geverifieerde gaste.
Indien jy Nasionale Krugerwildtuin besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nasionale Krugerwildtuin.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nasionale Krugerwildtuin akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kruger National Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nasionale Krugerwildtuin Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R25 400
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Nasionale Krugerwildtuin

Tintswalo is 'n eksklusiewe safari lodge in die Manyeleti Natuurreservaat geleë, binne die grense van die Kruger Nasionale Park. Die Manyeleti is 'n pragtige wildreservaat wat na die ooste van die Kruger Nasionale ...

Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Berg-en-Dal Rest Camp is in die wêreldbekende Kruger Wildtuin aan die oewer van die Matjulu-spruit geleë en bied 'n uitsig oor die golwende heuwels na die ooste. Daar is droë riviere na die noorde en sui...

Vanaf
R11 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Timbavati Privaat Natuurreservaat, Nasionale Krugerwildtuin

Kambaku Safari Lodge is in die Timbavati-wildreservaat in Hoedspruit. Verblyf word gebied in 3 eenhede wat elk plek vir 6 gaste het. Elke kamer het gerieflike beddens, ’n badkamer met ’n stort en bad, ’n priv...

Vanaf
R20 720
per nag, vir 2 mense
Lodge in Klaserie Privaat Wildreservaat, Nasionale Krugerwildtuin

Simbavati Camp George is 'n eksklusiewe wegbreek in die natuur en spog met 'n natuurlike tuin wat 'n oase tussen die vaal bosse van die Klaserie Privaat Natuurreservaat bied. Verblyf is beskikbaar in 8 luukse suit...

25% af Laaste Kans!
VanafR2 999
R2 249
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

Pafuri Gate Guesthouse is ’n veilige selfsorghuis in ’n pragtige, afgeleë en veilige area in die Laeveld, net 500 m vanaf die Pafuri-hek van die Krugerwildtuin. Hierdie area bied uitstekende voël- en wildkyk e...

Vanaf
R1 555
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

Die Mopani Rest Camp in die wêreldbekende Krugerwildtuin is aan die oewer van die Pionierdam. Die rustige, stylvolle ruskamp is na die mopane veld, wat die kamp omring, vernoem en skuil tussen die koppies en die Mo...

Vanaf
R364
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

Die Satara Rest Camp in die wêreldbekende Krugerwildtuin is 'n besige kamp in 'n uitstekende wildkyk-area met menige en verskeie diere om te besigtig. Dié kamp het 'n ongekunstelde sjarme en die meerderheid van ...

Vanaf
R394
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

Die Letaba Ruskamp, in die wêreldbekende Nasionale Krugerwildtuin, is 'n idilliese ruskamp langs die Letabarivier, halfpad tussen die suidelike en noordelike grense van die Krugerwildtuin. Die naam beteken "rivier...

Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Skukuza, Nasionale Krugerwildtuin

Die Skukuza Ruskamp in die wêreldbekende Krugerwildtuin is aan die suidelike oewer van die Sabierivier geleë en is die park se grootste ruskamp en administratiewe hoofkantoor. Die kamp is lowerryk en daar is groot...

Vanaf
R394
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

Shingwedzi Rest Camp in die noordelike deel van die wêreldbekende Krugerwildtuin, in die hart van mopanie-wêreld geleë. Waterbokke, njalas, koedoes en olifante word gereeld hier gewaar en voëls is volop. Dié pr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Nasionale Krugerwildtuin akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Mpumalanga blad indien jy na meer Mpumalanga akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]