Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Marlothpark (342)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (57)
Wildsplase (29)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (27)

Resensies van Nasionale Krugerwildtuin

4.6 / 5  
volgens 77 resensies
Lees regte resensies van Nasionale Krugerwildtuin van 77 geverifieerde gaste.
Indien jy Nasionale Krugerwildtuin besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nasionale Krugerwildtuin.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nasionale Krugerwildtuin akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kruger National Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nasionale Krugerwildtuin Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R13 236
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Nasionale Krugerwildtuin

Hamiltons Tented Safari Camp is vernoem na Kolonel Stephenson Hamilton, wat 'n belangrike rol gespeel het in die stigting van die Krugerwildtuin. Hamiltons Tented Safari Camp beeld trots sy erfenis uit. Die manjifie...

Vanaf
R1 434
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Olifants Rest Camp is in die wêreldbekende Krugerwildtuin op 'n heuwel met 'n uitsig oor die Olifantsrivier. Daar is uitkykpunte vanwaar gaste die rivier daaronder kan sien vanuit die perspektief van 'n ar...

Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

Die Pretoriuskop Rest Camp is in die wêreldbekende Krugerwildtuin se suidwestelike hoek, nie ver van die indrukwekkende Shabeni Hill-granietkoppie af nie en skuil so tussen die manjifieke granietkoppe wat sowat 350...

Vanaf
R343
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

Punda Maria Rest Camp is in die mees noordelike deel van die wêreldbekende Krugerwildtuin, 8 km van die Punda Maria-hek af. Dié kampplek is in die Sandveldstreek wat as die wildtuin se "botaniese tuine" bekend sta...

Vanaf
R20 892
per nag, vir 19 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Roodewal Bush Lodge in die wêreldbekende Krugerwildtuin is 'n privaat selfsorg-boslodge wat eksklusief aan 1 groep van sowat 18 gaste op 'n slag verhuur word. Roodewal Bush Lodge is 'n afgeleë lodge sowat...

Vanaf
R1 702
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Orpen Rest Camp is in die wêreldbekende Krugerwildtuin en is op die westelike grens van die park geleë, wat sowat 500 km vanaf Gauteng is. Orpen kan deur middel van verskeie roetes benader word, naamlik O...

Vanaf
R1 692
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Sirheni Bushveld Camp in die wêreldbekende Kruger Wildtuin is op die rant van die park se noordelike vlaktes geleë in die mopanieveld van die streek, Die Mphongolo-rivier loop langs die kamp. 'Sirheni is ...

Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

Crocodile Bridge Rest Camp in die wêreldbekende Nasionale Krugerwildtuin is ’n klein en lieflike kamp in die suidoostelike hoek van die Kruger, aan die noordelike oewer van die Krokodilrivier, waaruit dit sy naam...

Vanaf
R783
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Nasionale Krugerwildtuin

Die Tamboti Tented Camp, in die wêreldbekende Krugerwildtuin, is 'n klein kamp aan die oewers van die Timbavatirivier, op die westelike grens van die Krugerwildtuin. Die kamp is ongeveer 2 km oos van die Orpen rusk...

Vanaf
R3 045
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Pafuri Border Rest Camp is in die wêreldbekende Krugerwildtuin en is in die mees noordelike deel van die park, naby Punda Maria en die samevloeiing van die Luvubu- en Limpopo-riviere. Gaste sal hulself in ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Nasionale Krugerwildtuin akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Mpumalanga blad indien jy na meer Mpumalanga akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]