Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Marlothpark (339)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (56)
Wildsplase (28)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (27)

Resensies van Nasionale Krugerwildtuin

4.6 / 5  
volgens 77 resensies
Lees regte resensies van Nasionale Krugerwildtuin van 77 geverifieerde gaste.
Indien jy Nasionale Krugerwildtuin besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nasionale Krugerwildtuin.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nasionale Krugerwildtuin akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kruger National Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nasionale Krugerwildtuin Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

Die Lower Sabie Rest Camp in die wêreldbekende Nasionale Krugerwildtuin sier die oewer van die Sabie-rivier. Besoekers kan nie help om gesus te word deur die uitsig oor die rivier en die Lebombo-berge wat oorkant d...

Vanaf
R394
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

Shingwedzi Rest Camp in die noordelike deel van die wêreldbekende Krugerwildtuin, in die hart van mopanie-wêreld geleë. Waterbokke, njalas, koedoes en olifante word gereeld hier gewaar en voëls is volop. Dié pr...

Vanaf
R1 808
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Biyamiti Bushveld Camp is in die wêreldbekende Kruger Wildtuin geleë en is een van die pragtigste bosveldkampe op die oewer van die Mbiyamiti-rivier, tussen delagoa-ruigtes. Die kamp is tussen die groot ...

Vanaf
R2 853
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Bateleur Bushveld Camp is in die wêreldbekende Krugerwildtuin. Dis 'n pragtige kampterrein aan die oewer van die Mashokwespruit, sowat 40 km suidwes van Shingwedzi in die noordelike mopaniegrasvelde van di...

Vanaf
R343
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

Punda Maria Rest Camp is in die mees noordelike deel van die wêreldbekende Krugerwildtuin, 8 km van die Punda Maria-hek af. Dié kampplek is in die Sandveldstreek wat as die wildtuin se "botaniese tuine" bekend sta...

Vanaf
R1 803
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Talamati Bushveld Camp is in die wêreldbekende Krugerwildtuin in 'n groot vallei met uitstekende wildkyk-moontlikhede. Die grasvelde in die area is 'n trekpleister vir verskeie tropdiere wat kom wei en die...

Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

Malelane Rest Camp is in die wêreldbekende Kruger Wildtuin tussen die suikerrietvelde van die buurplase en die majestueuse savanne van die Kruger Wildtuin wat deur die Krokodilrivier geskei word. Die kamp is naby d...

Vanaf
R394
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

Die Balule Rest Camp is 'n klein satellietkamp in die wêreldbekende Krugerwildtuin met die pragtigste topografie. Dié naam, Balule is vernoem na die Tsonga-woord vir die Olifantsrivier en die kamp is een van die b...

Vanaf
R394
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Tsendze Rustic Camp Site in die wêreldbekende Krugerwildtuin is net 7 km vanaf die suide van die Mopani Rest Camp. Tsendze is die nuutste toevoeging tot die Krugerwildtuin en is ideaal vir gaste wat gaande...

Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Nasionale Krugerwildtuin

Maroela Camp is ’n klein kamp aan die oewer van die Timbavati-river, aan die westelike grens van die wêreldbekende Krugerwildtuin, so 2 km oos van die Orpen Rest Camp af. Dié kamp is net 1 van 2 kampe in die p...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Nasionale Krugerwildtuin akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Mpumalanga blad indien jy na meer Mpumalanga akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]