Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
B&Bs (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (30)

Resensies van Nature's Valley

4.9 / 5  
volgens 85 resensies
Lees regte resensies van Nature's Valley van 85 geverifieerde gaste.
Indien jy Nature's Valley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nature's Valley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nature's Valley akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nature's Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nature's Valley Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Nature's Valley

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

Happy Days is 'n instansie wat deur die eienaar bestuur word en naby die strand in Keurboomstrand geleë is. Dié instansie bied 2 selfsorg-eenhede wat ook saam bespreek kan word vir 7 gaste wat op soek is na 'n rus...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Keurboomstrand, Plettenbergbaai

O So Kozi is in Keurboomstrand geleë en bied privaat verblyf aan 2 gaste. Dis stapafstand vanaf die strand. Dié eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n wasmasjien. Die kombuisie ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Keurboomstrand, Tuinroete

Castella Estrella bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde kothuis op 'n kleinhoewe in Keurboomstrand. Dié ligging bied maklike toegang tot Keurboomstrand se strand. Die privaat kothuis het slaappl...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Keurboomstrand, Plettenbergbaai

Gulls Way is 'n bekoorlike hout-strandkothuis in Keurboomstrand naby Plettenbergbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreekplek, na aan verskeie besienswaardighede op die Tuinroete. Daar i...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Keurboomstrand, Plettenbergbaai

House on Hill is op ’n residensiële perseel in Keurboomstrand geleë en bied lieflike verblyf vir 'n paartjie. Dis naby die strand en verskeie geriewe soos restaurante, winkels, besienswaardighede en doendinge. ...

15% af Aanbod!
VanafR890
R757
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Green Hills Forest Lodge is in 'n inheemse woud wat 12 hektaar groot is en pragtige uitsigte en bokke wat rondwei het. Dit is 'n idilliese ligging in The Crags, Plettenbergbaai in die hartjie van die Tuinroete in di...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Nature's Valley

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

Imperani is 'n gesellige selfsorgwoonstel wat in die rustige dorpie, Keurboomstrand geleë is. Dié tweeslaapkamerwoonstel is bo-op die eienaar se motorhuis geleë en het sy eie privaat ingang en lieflike see-uitsi...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Heatherhill Farm is in die prentjiemooi platteland net 9 km buite Plettenbergbaai in Keurboom Heights geleë. Op dié plaas bied ons gehalteverblyf vir jou volgende gesinsvakansie. Bewonder die sterrehemel van die S...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

Keurbooms Strandhuis is 'n dubbelverdiepingvakansiehuis wat toegerus is vir selfsorg in Keurboomstrand, Plettenbergbaai. Dis ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na gemaklike verblyf, na aan die st...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Keurboomstrand, Plettenbergbaai

Lalapanzi Cottage is 'n ruim selfsorgkothuis vir 8 in Keurboomstrand en dis net 200 m vanaf die strand. Die kothuis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea wat na die stoep lei. Die hoofsla...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Nature's Valley akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]