Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Ndumo Game Reserve

4.3 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Ndumo Game Reserve van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Ndumo Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ndumo Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ndumo Game Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ndumo Game Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ndumo Game Reserve Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Ndumo Game Reserve

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pongolapoortdam, Jozini

Cycad Rock Fishing Lodge is reg langs die Jozinidam in KwaZulu-Natal en bied ideale verblyf vir kranige vissermanne. Dié omgewing is veral bekend vir tiervisvang en gaste het toegang tot die Jozinidam wat tot in Sw...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Lodge in Pongolapoortdam, Jozini

Tiger Lodge is geleë langs die oewers van die skideragtige Jozini-dam in KwaZulu-Natal. Geleë in die hart van die Zulu Koninkryk met sy ryk erfenis en ongerepte natuurlike skoonheid, is Tiger Lodge 'n opwindende ...

Vanaf
R6 300
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pongolapoortdam, Jozini

Shayamanzi Houseboats bied gaste die geleentheid om die fantastiese natuurskoon van die Lebomboberge en die wild in die Pongola Wildreservaat op die oewer van die Josinidam in KwaZulu-Natal te geniet. Verblyf is i...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Olifantkus, Zululand

The Palm Tree Lodge is in die noordelike deel van die St Lucia Vleilande geleë en grens aan die parkgordel van Maputuland se kuslyn. Alhoewel daar geen privaatoorde toegelaat word in die Nasionale Parke nie, is hie...

25% af Aanbod!
VanafR500
R375
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Olifantkus, Zululand

Die Kingfisher Bush Lodge is in Kosibaai geleë en grens aan Mosambiek. Kosibaai is 'n reeks van 4 mere wat verweef is in die Maputuland-area van Kwazulu-Natal. Dié mere vorm deel van die iSimangaliso-vleilandpark,...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pongolapoortdam, Jozini

Jozini Guesthouse bied moderne en gerieflike kamers naby die Jozini-dam. Dis die ideale bestemming vir wegbreke om tiervis te vang. Akkommodasie word in 6 gaste-suites vir 2 of 3 volwassenes gebied. Elke suite is ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Olifantkus, KwaZulu-Natal

Chinderera Eco Lodge bied suites wat alles insluit. Dit is in die iSimangaliso Vleilandpark geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige blaaskans weg van die stadsgedruis af, maar naby verskeie besien...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Ndumo Game Reserve

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 12)
Gastehuis in Golela Border Post, Olifantkus

Macitie Gastehuis skuil in Golela, 45 km oos van Pongola teen Swaziland se grens. Dié eenheid beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het...

Vanaf
R250
per nag (plek vir 2)
Lodge in Noordkus, Zululand

Shukihawu Lodge bied verblyf by 'n lodge wat onder die effektiewe bestuur van 'n vriendelike familie is. Die lodge is in Kwangwanase net 1 km van Mosambiek se grens af en is die ideale plek om te bly as jy die stran...

Vanaf
R10 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Olifantkus, Zululand

Thonga Beach Lodge is aan die ongerepte noordelike kus van KwaZulu-Natal in die Isimangaliso Wêrelderfenispark geleë. Dit is die ideale plek om ongerepte, wilde strande te verken. Thonga Beach Lodge is 'n betowe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za