LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Ndumo Game Reserve
4.3/5
volgens 6 resensies

Lees regte resensies van Ndumo Game Reserve van 6 geverifieerde gaste

Indien jy Ndumo Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Ndumo Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ndumo Game Reserve Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ndumo Game Reserve accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ndumo Game Reserve akkommodasie

Bladsy 6 - 2 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 100 km van Ndumo Game Reserve
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense

SeaXplore Lodge and Dive Center is in Sodwanabaai en is deel van 'n wêreld-erfenisgebied bekend vir sy mooi natuurskoon, die Groot 5 en uits...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

Sodwana View Holiday Homes is net 6,8 km van die strand af. Indien jy rus en vrede nodig het om af te skakel, sal jy definitief hier tuis vo...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 000
per nag, vir 10 mense

Lala Kahle bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim vierslaapkamerhuis in Sodwanabaai in die noorde van KwaZulu-Natal. Sodwanabaai is beke...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 10 mense

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense

Inkwazi Beach Camp is selfsorgverblyf. Daar is ten volle toegeruste kombuisies met yskaste en vrieskaste vir elke hut. Braaigeriewe, 'n boma...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense

Winter-aanbod!
Vanaf R800
R800 R533
per nag, vir 2 mense

Phumulani Lodge is aan die Noordkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit is tussen die natuurreservaat en die asemrowende duik- en visvangwaters van...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf R800
R800 R533
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense

Nikonkoni Fishing Camp is in die Pongola Wildreservaat in die pragtige Pongolapoort geleë. Die kampe is in die voëlpark naby die suidelike o...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Visvang
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense

Umziki Chalets is op 'n heuwel geleë en bied 'n panoramiese uitsig oor die Jozini Pongolapoortdam. Die verblyf bied 2 waterglybane, 'n besku...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R340
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 050
per nag, vir 2 mense

Mseni Lodge is binne die Isimangaliso Wetland Park, sowat 5 minute se ry vanaf Isimangaliso se hoofhek. Ons chalets is so ontwerp dat dit me...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag, vir 2 mense

10% af Langtermyn-verblyf!
Toegeeflike kansellasiebeleid

Kleinberg

Wildsplaas in | Pongola, PongolaOlifantkus
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense

Kleinberg bied pragtige uitsigte, wild wat vrylik rondloop en gerieflike oornagverblyf vir gaste wat van en na Sodwana, Mosambiek en Swazila...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense

Biweda Nguni B&B is in Mkuze, 'n area wat bes bekend staan vir sy prentjiemooi roetes, natuur, wildlewe en wildreservate. Dit is die ideale ...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem