Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Amanzi (1)
Beachview (8)
Bluewater Bay (38)
Colchester (27)
Despatch (9)
Humerail (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (435)
B&Bs (55)
Wildsplase (7)
Hotelle (7)
Gastehuise (125)
Selfsorg-eenhede (241)

Resensies van Nelson Mandela Baai

4.4 / 5  
volgens 726 resensies
Lees regte resensies van Nelson Mandela Baai van 726 geverifieerde gaste.
Indien jy Nelson Mandela Baai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nelson Mandela Baai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nelson Mandela Baai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nelson Mandela Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nelson Mandela Baai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerstrand, Nelson Mandela Baai

16 Bradley bied selfsorgverblyf in Somerstrand in Port Elizabeth. Akkommodasie word in 2 afsonderlike eenhede aangebied. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en die enkelwoonstel is ideaal vir 2 gaste. Die woonst...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerstrand, Nelson Mandela Baai

Amor da Vida Self-Catering Accommodation is in Somerstrand in Port Elizabeth en bied selfsorgverblyf in strandwoonstelle. Dis op 'n groot erf met bome, voëls en 'n pragtige tuin, en is net 270 m van die strand af. ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Seaview, Nelson Mandela Baai

aHa Guest House is in die prentjiemooi dorpie Seaview, slegs 20 km vanaf Port Elizabeth in die Oos-Kaap. Verblyf word in 2 elegante kamers gebied. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, ...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Cannonville, Nelson Mandela Baai

Addo Park Sundays River House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis 70 m van die oewer van die Sondagsrivier af. Die huis is in Colchester, 61,3 km van die Addo Olifantpark af. Die huis beskik oo...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bluewater Bay, Nelson Mandela Baai

Embo Guest Villa bied selfsorgverblyf by die see in die rustige, luukse Bluewater Bay-voorstad van Port Elizabeth. Hierdie perseel het 'n privaat ingang vir gaste. Daar is ook CCTV-kameras vir gaste se gemoedsrus. O...

Vanaf
R500
per nag, vir 1
Selfsorg in Humewood, Nelson Mandela Baai

Aberdour Guesthouse is ideaal vir kort en langverblyf vir vakansiegangers en sakelui. Die gastehuis bied selfsorgverblyf in die gesogte buurt, Humewood, naby die strandfront en hoofgeriewe. Elke eenheid het 'n kom...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R680
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Somerstrand, Nelson Mandela Baai

D4S Accommodation is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Summerstrand, Port Elizabeth. Dié kompleks is net 250 m vanaf die strand en 6,5 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe. Dié woonstel ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cannonville, Nelson Mandela Baai

Nukakamma River Lodge is aan die oewer van die Sundaysrivier in Colchester, langs die Groter Addo-roete geleë. Dié area bied skilderagtige natuurskoon, en die vloeiende water van die Sundaysriver en die wit sanddu...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Cannonville, Nelson Mandela Baai

Maggie May House Boat is 'n lieflike en rustieke huisboot op die Sunday's-rivier. Die huisboot het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer...

Vanaf
R2 050
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Walmer, Nelson Mandela Baai

44 on Tenth bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde vierslaapkamerhuis in die blaarryke Walmer-woonbuurt in Port Elizabeth. Die perseel word gedeel met 'n onafhanklike kothuis waarin daar 'n volwass...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cannonville, Nelson Mandela Baai

Addo Mountain-View Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-kothuis. Die eenheid is op die eienaars se woonerf geleë. Die eiendom is in Colchester, 31,4 km vanaf Addo en 59,4 km vanaf die Addo-olifant ...

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Despatch, Nelson Mandela Baai

Studio 47 is 'n gerieflike en privaat oopplan-tuinkothuis is in die stil buurt, Despatch. Dit word deur die eienaars, wat ook op die perseel bly, bestuur. Dié rustige tuinkothuis het slaapplek vir 4 gaste en het ...

Vanaf
R710
per nag, vir 2 mense
B&B in Mount Croix, Nelson Mandela Baai

Urban Manor BnB is 'n lieflike, gerestoureerde B&B in die Mount Croix-woonbuurt in Port Elizabeth. Dit is die ideale oorslaapplek vir sakereisigers of gesinne wat Port Elizabeth wil besoek. Verblyf word in 4 tuinka...

Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Westering, Nelson Mandela Baai

Nigelyn Guest Cottage is 'n bekoorlike kothuis wat op die eienaar se perseel in Westering, Port Elizabeth geleë is. Die eenheid is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besien...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerstrand, Nelson Mandela Baai

Modern Beach Studio Apartment is in 'n veilige kompleks in Summerstrand. Die kompleks is naby die strand en 5 km van Port Elizabeth Internasionale Lughawe af. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor '...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerstrand, Nelson Mandela Baai

Alcyone is in Somerstrand in Nelson Mandelbaai in Port Elizabeth geleë. Hier bied ons ruimte, privaatheid en gerief aan gaste. Verblyf word aangebied in 4 privaat en suite-eenhede wat elkeen slaapplek vir 2 mense ...

Vanaf
R538
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bluewater Bay, Nelson Mandela Baai

Budget Beach House is in Bluewater Bay in Port Elizabeth, 'n area wat bekend is vir sy pragtige roetes, voetslaanroetes en ikoniese besienwaardighede soos die Bayworld Museumkompleks en Cape Recife Natuurreservaat. ...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mount Croix, Nelson Mandela Baai

Home Away from Home is in die stil, sentrale Mount Croix-woonbuurt in Port Elizabeth geleë. Dis ideaal vir sakereisigers, sport-ondersteuners of vakansiegangers. Home Away from Home se gaste-suite bied gerieflike ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walmer, Nelson Mandela Baai

5 Third Avenue Guesthouse is in die groen woonbuurt Walmer geleë, in dieselfde straat as Port Elizabeth Lughawe. Verblyf beskik oor 6 slaapkamers, waarvan sommige 2 enkelbeddens het wat omskep kan word in koningg...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Cannonville, Nelson Mandela Baai

Su Casa is in Cannonville, Port Elizabeth en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik oor 2 slaapkamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 141 tot 160

Welkom by die Nelson Mandela Baai akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Sonskynkus blad indien jy na meer Sonskynkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za