Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Arbor Park (2)
Newcastle Sentraal (3)
Signal Hill (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (39)
B&Bs (13)
Hotelle (2)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Newcastle

4.2 / 5  
volgens 48 resensies
Lees regte resensies van Newcastle van 48 geverifieerde gaste.
Indien jy Newcastle besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Newcastle.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Newcastle akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Newcastle Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Newcastle Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Newcastle

WoodStay Lodge is op 'n klein perdeplaas op die randjie van Newcastle geleë. Hier kan gaste 'n rustige plaas-atmosfeer geniet, met perde, honde en baie voëls op die perseel. Ons verwelkom oornagreisigers, privaat ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle

Guest House Kestrels het 'n Afrika-tema en bied gerieflike B&B in Newcastle. Daar is 3 kamers met slaapplek vir 1 tot 3 gaste. Elke kamer het lugversorging en 'n dubbelbed, enkelbed of 'n kombinasie daarvan. Die ka...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newcastle

Tigerskloof bied gerieflike verblyf gastekamers net buite Newcastle. Tigerskloof is op 'n plaas met inheemse bome en plante en 'n lowerryke tuin met 'n volop voëllewe, klein bokkies, ape en dassies en ander wild ge...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle

Farmhouse Lodge bied B&B-verblyf en is in die rustige Hilldrop in Newcastle geleë. Die lodge is ideaal geleë, 3 minute vanaf die sentrale Newcastle, en dit is aan die voorheuwels van die Noordelike Drakensberge. ...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Utrecht, Newcastle

Altemooi Gasteplaas is op die Rustverwacht-plaas aan die voet van die Ballele-berge in die Utrecht-distrik geleë. Dis die perfekte plek vir natuurliefhebbers en spog met panoramiese uitsigte. Dié gasteplaas het 6...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Arbor Park, Newcastle

Doorn Street Sleepover is in Newcastle geleë, KwaZulu-Natal. Die instansie bied sakpas-oornagverblyf of korttermyn-selfsorgverblyf aan sakereisigers of toeriste wat die area besoek. Verblyf is beskikbaar in 3 ind...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newcastle Sentraal, Newcastle

Olive Manor is 'n pragtige gastehuis wat omring word deur groot, stil tuine in Newcastle in KwaZulu-Natal. Olive Manor is sentraal geleë naby Newcastle Mall, verskeie restaurante en die sakekern of middedorp. Die ...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Signal Hill, Newcastle

Tramonto Boutique Hotel is 'n klein juweel in Newcastle, KwaZulu-Natal. Dit is naby die Drakensberge, halfpad tussen Johannesburg en Durban. Die hotel het 15 standaardkamers, 8 selfsorgkamers en 7 "superior"-kamers...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newcastle

Sleep Easy Guest House is 3-ster-gastehuis in Amajuba Park in Newcastle, die derde grootste stad in KwaZulu-Natal. Die gastehuis het 'n rustige ligging wat gaste so tuis soos by hul eie huis sal laat voel. Dié gas...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle

Haggards on Hilldrop is aan die buitewyke van Newcastle teen die voorheuwels die Hilldrop Rocky Range geleë. Die oorspronklike plaashuis van Heer Rider Haggard, outeur van "King Solomon's Mines”, is in 1875 gebou...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Newcastle akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za