Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
Wildsplase (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Newtonpark

4.1 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Newtonpark van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Newtonpark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Newtonpark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Newtonpark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Newton Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Newtonpark Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtonpark

Newtondale Self Catering bied 'n rustige, vriendelike atmosfeer en netjiese verblyf in Newton Park, naby die hoofstrande, Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe, Nelson Mandela Bay Stadion, St George's Hospitaa...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Newtonpark

Umoya Cottages Family Home is 'n selfsorghuis in Gqeberha (Port Elizabeth). Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Beide slaapkamers het ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Newtonpark

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Gerald Street Self-catering is 'n tuinkothuis op die eienaar se perseel in Glen Hurd, 'n stil woonbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth). Dié tweeslaapkamerkothuis het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Tobeca Loft and Rustic Loft bied seevakansie-verblyf vir klein gesinne of groepe wat die boomryke woonbuurt Mangold Park in Gqeberha (Port Elizabeth) besoek. Daar is 2 solderkamers, elk met slaapplek vir 4 gaste. ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glenhurd, Gqeberha (Port Elizabeth)

Oppie Vallei is 'n gerieflike woonstel met slaapplek vir 2 gaste in Gqeberha (Port Elizabeth). Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het 'n privaat ingang. Die kamer het 'n dubbelbed, TV en 'n badkamer met 'n sto...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth)

Bunkers View on First Avenue in Mill Park het 'n lieflike kamer met slaapplek vir 2 gaste en 'n woonstelletjie met slaapplek vir 4 gaste. Albei eenhede bied 'n uitsig oor die Gqeberha (Port Elizabeth) Gholfklub. D...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Cashmere Suites is ideaal in Cape-weg in die vriendelike stad, Gqeberha (Port Elizabeth), geleë, lekker naby die stad se sakegebied. Dit is ideaal vir gaste wat vir besigheid reis en vir gaste wat op soek is na 'n ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Fernglen, Gqeberha (Port Elizabeth)

Casa Bela is 'n selfsorgwoonstel in die stil woonbuurt Fernglen in Gqeberha (Port Elizabeth). Die eenheid is op die eienaar se eiendom geleë en dit is net 10 km van die strand en 45 km van Addo Olifant Park af. Daa...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Fernglen, Gqeberha (Port Elizabeth)

Bhotani-on-Bax bied luukse verblyf in die lowerryke, luukse buurt Fernglen in Gqeberha (Port Elizabeth). "Bhotani" beteken groet in Xhosa. Daar is sakpas-, dubbel-, koningingrootte- en koninggrootte-kamers, asook a...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Gqeberha (Port Elizabeth)

39 On Nile Guest House bied gerieflike akkommodasie in goed toegeruste eenhede. Die gastehuis is sentraal geleë in Gqeberha (Port Elizabeth) en is stapafstand vanaf Greenacres Inkopiesentrum. Gqeberha (Port Elizabe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Newtonpark akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Port Elizabeth blad indien jy na meer Port Elizabeth akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]a