Geverifieerde Resensie
Newton Park
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Newton Park bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 8 resensies.
"Het aandete by 'n restaurant net 1 km in Pickeringstraat af geëet by The Old School Grill en die aand baie geniet. Nou nie "gourmet kos" nie, maar die steak was goed voorberei en bediening vinnig en vriendelik. Kon ook so bietjie inkopies in Greenacres Mall, net verder af in die straat, gaan doen. "