Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Newtown

3.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Newtown van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Newtown besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Newtown.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Newtown akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Newtown Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Newtown Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtown

The Franklin Loft Apartment 1513 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Franklin-gebou in Johannesburg. Die Franklin Solderwoonstelle bied stylvolle en ruim verblyf in 'n privaat en mooi plek. Dit het ook al die geri...

25% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 125
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtown

The Franklin Loft Apartment 1106 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Franklin-gebou in Johannesburg. Die Franklin Solderwoonstelle bied stylvolle en ruim verblyf in 'n privaat en mooi plek. Dit het ook al die geri...

25% af Aanbod!
VanafR1 400
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtown

The Franklin Loft Apartment 1602 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Franklin-gebou in Johannesburg. Die Franklin Solderwoonstelle bied stylvolle en ruim verblyf in 'n privaat en mooi plek. Dit het ook al die geri...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtown

The Franklin Loft Apartment 1106 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Franklin-gebou in Johannesburg. Die Franklin Solderwoonstelle bied stylvolle en ruim verblyf in 'n privaat en mooi plek. Dit het ook al die geri...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtown

The Franklin Loft Apartment 1610 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Franklin-gebou in Johannesburg. Die Franklin Solderwoonstelle bied stylvolle en ruim verblyf in 'n privaat en prentjiemooi ligging. Dit het ook ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Newtown

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 770
per nag, vir 2 mense
Hotel in Johannesburg SSB, Gauteng

Faircity Mapungubwe Hotel bied selfsorgfasiliteite in die hartjie van Johannesburg se sakedistrik. Dit is gerieflik geleë tussen Marshal- Anderson- en Ferreirastraat, naby van Suid-Afrika se vernaamste maatskappye....

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Johannesburg SSB, Johannesburg

Isibaya House is 'n woonstel wat in 'n veilige gebou in die buitewyke van Johannesburg se middestad geleë is. Dié gebou is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe. Dié woonstel beskik oor 'n oopplan-leefarea ...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Hotel in Johannesburg SSB, Gauteng

The Reef Hotel is in Johannesburg se middestad geleë. Dié hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike vakansie- of sakeverblyf. The Reef Hotel se 120 kamers is smaakvol versier. Elke kamer het 1 dubbe...

Vanaf
R630
per nag (plek vir 1)
Rugsakreisigerslosies in Braamfontein, Johannesburg

Once in Joburg rugsakreisiger- en B&B-verblyf in Braamfontein in die hartjie van Johannesburg. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en doendinge in Johannesburg se mi...

Vanaf
R378
per nag (plek vir 2)
Hotel in Johannesburg SSB, Johannesburg

Businessburg Hotel bied sakpasverblyf in Johannesburg se SSK. Die hotel is ideaal vir gaste wat naby die stad se sake- en ontspanningsgeriewe wil wees. Verblyf word in 43 eenders versierde kamers gebied. Die kamers...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Newtown akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za