Indien jy Nieu-Bethesda besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Nieu-Bethesda.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nieu-Bethesda Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nieu-Bethesda accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Nieu-Bethesda akkommodasie
32 lekke plekke om te bly
Meerkat is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in die bekoorlike Oos-Kaapse dorpie, Nieu-Bethesda. Besoekers het 'n heerlike privaat tuin, veili...
Die Kapokbosskuur is in die sonderlinge dorpie Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap geleë. Die eenheid is 'n ou rousteen skuur wat in 'n unieke en ...
Compass View is 'n privaat selfsorg-eenheid in 'n Karooplaas-styl in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap. Dis oorkant The Village Inn restaurant. Die ...
The Ibis Lounge bied akkommodasie in 'n Karoo-styl met 'n keuse tussen The Karoo Room, Amore Room of The Happy Room. Elke eenheid het 'n en ...
Country Cottages bied rustige verblyf in die dorpie Nieu-Bethesda in die Karoo. Die winkels, restaurante en die beroemde Uilhuis is maklik v...
Die Water Tower is 'n ronde dubbelverdiepinghuis met 'n interessante verlede en is in 'n pragtige tuin in die hartjie van Nieu-Bethesda gele...
Owl Nest House is in die buitewyke van die kunstenaarsdorpie Nieu-Bethesda, 'n Karoo-dorpie wat deur plase, boorde en berge omring word. Die...
Ervaar ware Karoo-gasvryheid wanneer jy Ganora, 'n werkende skaapplaas sowat 7 km vanaf die wêreldbekende dorpie Nieu-Bethesda besoek. Nieu-...
Starry Nights Guest House is in die lieflike dorpie Nieu-Bethesda geleë en spog met dramatiese uitsigte en sonsondergange oor die ikoniese K...
Welkom by die Nieu-Bethesda akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.