Indien jy Nieu-Bethesda besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Nieu-Bethesda.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nieu-Bethesda Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nieu-Bethesda accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Nieu-Bethesda akkommodasie
Bladsy 2 - 32 lekke plekke om te bly
Furrows Lodge is in Nieu-Bethesda in 'n klein populierwoud met 'n uitsig op Kompasberg. Ons bied 'n rustige wegbreek aan sakereisigers of va...
Die Bethesda Gastehuis is in die hart van Nieu-Bethesda geleë en bied luukse verblyf in 'n stil omgewing aan. Die gastehuis het groot venst...
Doornberg Gasteplaas is 'n ou, gevestigde produserende plaas in die Karoo. Die plaas is 9 km vanaf die dorpie Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap....
Nagenoeg bied heerlike, ontspanne Karoo-verblyf vir 'n groep of gesin van 6 in Nieu-Bethesda. Die huis is vir selfsorg toegerus en het 3 sl...
Country Accommodation is in die dorpie Nieu-Bethesda geleë en is naby verskeie besienswaardighede in die dorp. Dié rustieke oopplan-eenheid...
Koekeloer Selfsorg Eenhede bied plaasstyl selfsorgverblyf in eenhede met unieke en stylvolle afwerkings. Die verblyf is sentraal in Nieu-Bet...
Zonnenstrahl Caravan Park is in die buitewyke van die skilderagtige dorpie, Nieu-Bethesda, geleë. Die kampeerterrein lê in 'n welige tuin me...
Stone Haven at Nieu Bethesda bied selfsorgverblyf in die dorpie Nieu-Bethesda en 'n ware plattelandse ervaring. Verblyf is beskikbaar in 2...
Pear Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n beskutte tuin in 'n stil en boomryke straat in die Karoo-dorpie, Nieu-Bethesda. Pear Cot...
Outsiders B&B is in die hartjie van Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap geleë en bied 2 knus dubbelkamers met slaapplek vir 4 gaste. Nieu-Bethesda...
Welkom by die Nieu-Bethesda akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.