Indien jy Nieu-Bethesda besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Nieu-Bethesda.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nieu-Bethesda Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nieu-Bethesda accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Nieu-Bethesda akkommodasie
Bladsy 3 - 32 lekke plekke om te bly
Klein Geluk Cottage is 'n privaat selfsorg-Karoohuis vir 3 gaste in Nieu-Bethesda. Dié 144-jarige Karoohuis spog met witgekalkte kleimure. ...
Allemann se Huisie is in die hartjie van Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap geleë en het slaapplek vir 2 gast. Nieu-Bethesda is 'n ouwêreldse dor...
Two Owls Guest House is in Nieu-Bethesda en bied ouwêreldse bekoring met moderne geriewe. Die eienaar woon ook op die perseel. Die bekoorl...
Elke's Guesthouse is in die hartjie van Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap geleë en bied slaapplek aan 7 gaste. Dit is 'n bekoorlike dorpie met v...
Die Owl House Backpackers is 'n stil, knus tuiste in 'n tuin in Nieu-Bethesda wat sy vorige bestaan as Boeddhiste-meditasiesentrum weerspieë...
Aandster is in die hartjie van Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap geleë. Ons bied slaapplek vir 12 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, waarvan 1 ...
House No.1 bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte selfsorghuis en 'n tuinkothuis in die hartjie van Nieu-Bethesda. Die perseel is reg lang...
Zonnenstrahl Guesthouse is geleë aan die buitewyke van die pragtige dorpie Nieu-Bethesda en bied gerieflike, stylvolle en sakpas-verblyf vir...
Shepherd's Cottage is in Nieu-Bethesda geleë en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dit is naby Nieu-Bethesda se winkels, r...
Paradijs Home is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis vir 6 gaste in Nieu-Bethesda. Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kom...
Welkom by die Nieu-Bethesda akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.