Indien jy Nieu-Bethesda besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Nieu-Bethesda.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nieu-Bethesda Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nieu-Bethesda accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Nieu-Bethesda akkommodasie
Bladsy 5 - 32 lekke plekke om te bly
Pienaarsbaken Farm Cottages is aan die voet van die Lootsbergpas tussen Graaff-Reinet en Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Ons is 56 km vana...
Kom asem suiwer Karoolug in by Asemskep, in die hartjie van die Karoo. Asemskep is op die plaas Heydon, op 'n 40 km grondpad op die Richmond...
Glen Harry Game Reserve is in 2010 gestig en is in 'n pragtige en rustige omgewing in die Oos-Kaap geleë. Glen Harry Game Reserve word omrin...
Buccara Wildlife Reserve bied selfsorgverblyf in 3 eenhede, die Clifton Manor House, die Clifton Main House en die Willowslopes lodge en cha...
Roode Bloem Farm House is 'n gastehuis wat op 'n privaat plaas, 10 minute se ry vanaf Graaff-Reinet se middedorp, geleë is. Verblyf word ge...
Oudeland Farm Cottage is 'n gerieflike selfsorg-plaaskothuis in Graaff-Reinet wat beskikbaar is vir plaasvakansies of oornagverblyf. Die k...
SANParks Camdeboo National Park is in die Karoo geleë en omring die Oos-Kaapse dorpie, Graaff-Reinet byna heeltemal. Die Karoo het miljoene ...
Ironstone Cottage bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n opgeknapte kothuis wat op 'n organiese beesplaas net 12,5 km buite die geskied...
Die herberg het 'n pragtige berg as sy agtergrond. Daar is 2 plekkies op die 1 perseel beskikbaar. Die Barn House is 'n skoon, maar basiese...
Die gastehuis is in die historiese en kultuurryke dorpie Graaff-Reinet geleë en bied selfsorgverblyf met egte Karoo-gasvryheid aan elke gas....
Welkom by die Nieu-Bethesda akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.