Indien jy Nieu-Bethesda besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Nieu-Bethesda.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nieu-Bethesda Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nieu-Bethesda accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Nieu-Bethesda akkommodasie
Bladsy 9 - 32 lekke plekke om te bly
No. 6 Guest House is ’n sjarmante en historiese meenthuis met lugversorging in die middel van Graaff-Reinet. Gaste kan van hier af al die na...
Drostdy Hotel is 'n luukse hotel in die hartjie van die historiese dorpie, Graaff-Reinet. Die hotel bied 'n keuse van 3 swembaddens in die p...
Camdeboo Cottages is in die hartjie van ou Graaff-Reinet op die hoek van Bourke- en Parlementstraat en dis binne stapafstand vanaf die plaas...
Aa'Qtansisi Gastehuis bied unieke dekor in elke deeltjie van hierdie instansie wat in Graaff-Reinet, die juweel van die Karoo, geleë is. Of ...
De Wingerd is in Graaff-Reinet en bied lieflike kamers in 'n Karoo-Victoriaanse styl vanuit die 1840's, en is net 750 m vanaf verskeie resta...
Profcon Country Cottages is in Graaff-Reinet geleë. Die gastehuis bied ’n kesue tussen een-, twee- en drieslaapkamer fantastiese selfsorg-ee...
Kambro kothuis is sentraal geleë in die ou deel van die dorp, so dis lekker rustig. Tog is dit stapafstand van winkels, banke, restaurante, ...
De Graaff Manor is in die historiese dorp Graaf-Reinet en bied ontspanne verblyf in 'n geskiedkundige dog moderne gastehuis net 600 m van di...
Garden House and Cottage is in die hoefyster van Graaff-Reinet in 'n stil laan langs een van die hoofstrate in dié geskiedkundige dorp. Die ...
Carrow Veld Cottage is 'n selfsorgkothuis wat smaakvol ingerig is en is geleë in Graaff-Reinet. Hiér kan jy lekker kom ontspan. Dit is die i...
Welkom by die Nieu-Bethesda akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.