Resensies van Nieu-Bethesda

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nieu-Bethesda bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.55 uit 5 gekry volgens 387 resensies.
John L. - 14th June 2015
staying in Nieu-Bethesda
Wonderlike natuur, onskuldig, interessant.
Gillian W. - 20th May 2015
staying in Nieu-Bethesda
Maak seker dat die dorpie nie verander of ontwikkel nie...dit is wonderlik.
Rebecca D. - 23rd April 2015
staying in Nieu-Bethesda
Nice town. Good food (go to the Brewery for lunch), and the Owl House is very impressive.
Ina D. - 16th April 2015
staying in Nieu-Bethesda
Dit is 'n besondere ervaring. Die afgesonderdheid van die gemeenskappie, hoe hulle as klein vriendekring mekaar dra en die leefstyl wat ons lankal van vergeet het, was opnuut 'n kleine film om te waardeer.
Jan K. - 13th April 2015
staying in Nieu-Bethesda
Vriendelike, gawe inwoners met opregte gasvryheid. Ons kom beslis weer.
Marilyn L. - 13th April 2015
staying in Nieu-Bethesda
Oulike plekkie met verbasend baie eetplekke. Aangename en vriendelike mense.
Ilze K. - 8th April 2015
staying in Nieu-Bethesda
Pragtige, interessante dorpie. Was ons eerste besoek, sal weer eendag daar oorslaap.
Vivian C. - 6th April 2015
staying in Nieu-Bethesda
Oulike dorpie.
Karla J. - 6th April 2015
staying in Nieu-Bethesda
Nieu-Bethesda steel 'n mens se hart!
Denine S. - 18th March 2015
staying in Nieu-Bethesda
Ek beveel dit graag aan!
Theo J. - 10th March 2015
staying in Nieu-Bethesda
We would like to stay there!
Helen J. - 7th March 2015
staying in Nieu-Bethesda
Nieu-Bethesda is a lovely little town.
Louisa V. - 2nd March 2015
staying in Nieu-Bethesda
Rustige en unieke dorp en altyd lekker om tyd daar te spandeer.
Elsabe J. - 23rd February 2015
staying in Nieu-Bethesda
Baie interessante en rustige dorpie.
Jaco A. - 19th February 2015
staying in Nieu-Bethesda
Daar is baie om te doen en een van die "moet doen" goed is beslis 'n besoek aan die Sneeuberg brouery vir 'n "honey Ale " en een van hulle "cheese platters".
Monica L. - 14th January 2015
staying in Nieu-Bethesda
Pragtige dorpie, daar is baie om te doen en 1 dag is heeltemal te min om alles te doen wat Nieu-Bethesda bied.
Tracy L. - 13th January 2015
staying in Nieu-Bethesda
Nie-Bethesda is a must! I thought three days would be enough to see everything but sadly I needed even more days to finish exploring. Next time I will come in the cooler months as there are many walks on my list that are too hot to do in summer.
Michelle G. - 9th January 2015
staying in Nieu-Bethesda
Beslis 'n dorpie om besoek te word. Baie interessant en ryk aan kultuur. Het meer as een dag nodig om dit behoorlik te verken!
Dylan M. - 5th January 2015
staying in Nieu-Bethesda
We stayed for two days but could have stayed a few days more, a very restful and peaceful place with a surprising amount of things to do and keep the kids busy.
Arthur C. - 5th January 2015
staying in Nieu-Bethesda
Wat 'n pragtige plek om oor te bly. As jy jouself wil rustig maak voor die vakansie in volle gang begin kan jy dit gerus in Nieu-Bethesda doen. Die pizza wat jy daar kry is die beste in die land!
Cecile D. - 5th January 2015
staying in Nieu-Bethesda
Wonderlike herinneringe van Nieu-Bethesda, met die bome, waters, strome, grondpaaie, en heerlike kos by Karoo Lamb en Ibis.
Ingrid O. - 18th December 2014
staying in Nieu-Bethesda
We battled to find a place to eat and the restaurant we finally ate at (the art centre on 6 December 2014) had a choice of 2 meals and both were not good and overpriced! Didn't think we would have a problem in December with food!
Frikkie B. - 17th December 2014
staying in Nieu-Bethesda
Nieu-Bethesda is 'n afdraai avontuur voor Graaff-Reinet en daar kan mens herlaai. Die winkeltjies met sy oudhede, besienswaardighede en besienswaardighede was 'n lushof. Ek persoonlik dink dis waar mense hulself vind.
Suzan H. - 15th December 2014
staying in Nieu-Bethesda
It is the first time I have been to Nieu-Bethesda, and found it so interesting. The people were so friendly. Loved the uncluttered old-world feel. It was a place of experiences; the Owl House, the fresh pancakes in a house-art gallery, the Post Office by day and eating place at night with the most wonderfully fresh, hearty and tasty meals, the donkey cart ride through the town, and so it went on. A relaxing, interesting and to be repeated experience.
Adriaan D. - 10th October 2014
staying in Nieu-Bethesda
'n Moet vir enige reisiger.
Willie V. - 26th September 2014
staying in Nieu-Bethesda
Nieu-Bethesda is a charming Karoo town which still exudes the atmosphere and gentle lifestyle of thirty-forty years ago. It also boasts the unique Owl House and is well worth a visit.
Ingrid O. - 18th September 2014
staying in Nieu-Bethesda
Its a fascinating little town, feels like you have travelled back in time. It is also the ideal stop-over on the way to the Garden Route. We will definitely stop over again. It is well worth the short detour off the main road.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za