Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (3)
Indien jy Nieuw Muckleneuk besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nieuw Muckleneuk.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nieuw Muckleneuk akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nieuw Muckleneuk Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nieuw Muckleneuk Akkommodasie

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof, Nieuw Muckleneuk

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof is in Pretoria, en word deur pragtige huise en ambassades in Lawleystraat omring. Dit is naby die Brooklyn Mall en bied maklike toegang tot die N1. Verblyf is beskikbaar in 14 self...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria SSB, Nieuw Muckleneuk

Aanmani Rose Gastehuis is in die pragtige, booryke voorstad, Brooklyn, in Pretoria geleë. Die gastehuis is naby Pretoria se middestad, die meeste internasionale ambassades, Loftus Stadion, Universiteit van Pretoria...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR790
R593
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof, Nieuw Muckleneuk

Milner 246 Guest House is geleë in die gesogte Waterkloof, in 'n stil woonbuurt met min verkeer wat bydra tot die kalm atmosfeer. Al die inheemse bome, struike, blomme en voëlspesies skep ook 'n rustige atmosfeer....

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterkloof, Nieuw Muckleneuk

B&B in Waterkloof is in die oudste en luukste voorstad van Pretoria geleë. Dié moderne gastehuis is ideaal vir gaste wat opsoek is na luukse, moderne 3-ster akkommodasie wat sentraal is tot die sakekern en vermaak...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Waterkloof, Nieuw Muckleneuk

Vintage on Main bied puik verblyf aan besoekers in Waterkloof, Pretoria. Dit is 'n ou huis wat netjies opgeknap en het 3 kamers in die huis, elk met sy eie badkamer. Daar is ook 'n eenslaapkamerwoonstel agter die h...

Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof, Nieuw Muckleneuk

Pretoria House is in die hartjie van Waterkloof in Pretoria, 200 m van die Brooklyn Shopping Mall af. Dit het ruim, gekleurde kothuise, kamers, 'n gesinsvilla en 'n luukse meester-suite. Alle kamers en kothuise he...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R935
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groenkloof, Nieuw Muckleneuk

Greenvale is in die rustige, omheinde voorstad Groenkloof in Pretoria en bied gerieflike verblyf in 2 gastekamers wat vir basiese selfsorg toegerus is. Die boomryke voorstad bied toegang tot die Groenkloofkampus van...

Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterkloof, Nieuw Muckleneuk

Matisses Boutique Hotel is in Waterkloof, 'n rustige buurt in Pretoria, geleë. Dit is naby verskeie winkelsentrums soos die Brooklyn Mall, Menlyn, Virgin Active, Groenkloof Life Hospitaal en verskeie restaurante. D...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterkloof Ridge, Nieuw Muckleneuk

Dié selfsorgwoonstel is in 'n sekuriteitsarea in Waterkloof Ridge, Pretoria, geleë. Ons word bereik via Lawley-straat en kyk uit oor Pretoria. Die slaapkamer het ingeboude kaste, en die badkamer het 'n stort en w...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Nieuw Muckleneuk

Brooklyn Lodge is in die luukse sakebuurt, Brooklyn, in Pretoria geleë. Die Pretoria-treinstasie, Loftus Versfeld Stadion en 'n paar hospitale en privaat mediese geriewe is 5 km van dié lodge af. Die National Zool...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Nieuw Muckleneuk akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]