Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Nigel

3.9 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Nigel van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Nigel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nigel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nigel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nigel Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nigel Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nigel

Seldré Gastehuis is in die veilige en stil buurt Ferryvale in Nigel aan die Oosrand geleë. Ons is slegs 15 km vanaf die Heidelberg N3-hoofroete en Springs N17-hoofroete. Jou gashere, Selma, André en Nadia, bied h...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Nigel

Goldfields Lodge is ideaal vir oordeelkundige reisigers op soek na verblyf en 'n venue vir konferensies, troues, bekendstellings en werkswinkels in die historiese "rendezvous", Nigel. Dié lodge is in die middel va...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nigel

Silvermoon Gastehuis is in Nigel geleë en bied bekostigbare verblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat oornag. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Die verblyf beskik oor 2 kamers ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Nigel

Aquila and Priscilla Guesthouse is in die eksklusiewe Ferryvale-woonbuurt in Nigel geleë. Dié gastehuis het 5 kamers wat elkeen uniek ingerig is. Elke kamer beskik oor 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Nigel

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Johannesburg, Sharon Park

Bonsai Guest House bied B&B- of selfsorgverblyf in Sharon Park aan die grens van Springs en Nigel. Die gastehuis is naby besighede in Springs. Verblyf by hierdie gastehuis is beskikbaar in 3 individueel versierde ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selcourt, Springs

Dié huis is in 'n luukse, lowerryke woongebied in Springs geleë. Elke eenheid het 'n TV en ADSL-internet, lugversorging, parkeerplek op die perseel, 'n privaat ingang en afstandbeheerde hek, 'n yskas, 'n mikrogo...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springs, Johannesburg

B @ Home is in die suidelike deel van Springs naby die N17 en alle industrieë geleë. Gaste kan op die bankies in die tuin ontspan of op die groot outydse stoep die rustigheid geniet. Die akkommodasie bied 2 eens...

Vanaf
R1 212
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heidelberg, Gauteng

Ver verwyder van die stadsrumoer, in die hartjie van die manjifieke Suikerbosrand, wag Van Dykshuis Guest House in Heidelberg om jou te verwelkom in 'n wêreld van onderbeklemtoonde elegansie, rus en stilte en perso...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Heidelberg, Gauteng

Heidelberg Lodge is 'n gastehuis in Heidelberg, 'n bekoorlike dorpie in Gauteng. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings of langtermynverblyf. Verblyf word g...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR740
R592
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heidelberg, Gauteng

De Rozenhof is in die hartjie van Heidelberg geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers. Gaste kan 'n egte plaaservaring geniet en ouwêreldse gasvryheid in 'n rustige omgewing ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Nigel akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Gauteng blad indien jy na meer Gauteng akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]