Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
Zinkwazi Beach (14)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Nkwazi

4.5 / 5  
volgens 28 resensies
Lees regte resensies van Nkwazi van 28 geverifieerde gaste.
Indien jy Nkwazi besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nkwazi.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nkwazi akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nkwazi Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nkwazi Akkommodasie

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Zinkwazi Beach, Nkwazi

Scent From Heaven Global is 'n toevlugsoord naby Zinkwazi Beach aan die Noordkus, sowat 40 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en a 20 minute se ry vanaf Ballito. Daar is 5 luukse kamers. Sommige...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zinkwazi Beach, Nkwazi

Cecelia's Holiday Manor is 'n lieflike seefront-selfsorghuis in die lieflike kusdorpie, Zinkwazi, aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Hierdie dutjiesdorp is stil en outyds en die kothuis is die ideale basis vir 'n ontspa...

Vanaf
R1 458
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zinkwazi Beach, Nkwazi

Casa di Cattleya Guest House bied gerieflike verblyf in die stil en pragtige natuurbewarea van Zinkwazi-strand. Dié luukse instansie is in 2015 deur sy Italiaanse eienaar, Maree, geopen en bied warm Italiaanse gasv...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zinkwazi Beach, Nkwazi

10 Panorama is 'n selfsorghuis wat in die Zinkwazi Beach-omgewing geleë is. Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste wat graag wil wegkom van die stadsgewoel. 10 Panorama beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die k...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zinkwazi Beach, Nkwazi

BellaVida Ocean Cottage is 'n vakansiehuis met selfsorgfasiliteite in Zinkwazi aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Hierdie vakansiekothuis is lig, kry baie son en het wye uitsigte oor die eindelose Indiese Oseaan. Dit is...

30% af Aanbod!
VanafR1 210
R847
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Zinkwazi Beach, Nkwazi

Black Rock Beach Cottage is geleë in Zinkwazi, een van die min, pragtige, ongerepte strande wat nog behoue gebly het in Suid-Afrika. Daar is 'n strandmeer van 7 km lank wat deur die luisterryke palmbome van die Zin...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Zinkwazi Beach, Nkwazi

KwaMdoni Unit 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-eenheid in die KwaMdoni Kompleks in Zinkwazi Beach. Die kompleks is net oorkant die openbare park en na aan die strand geleë. Die eenheid bied ...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Zinkwazi Beach, Nkwazi

Ocean Reef Hotel is op die strand geleë met pragtige uitsigte oor die see en omgewing. Die hotel word omring met inheemse kusduin-landskappe en melkhout-woude. Jy het toegang tot die strand en strandmeer deur midde...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 000
R1 800
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Zinkwazi Beach, Nkwazi

1 Artegobay is 'n groot dorpshuis in 'n kompleks, maar is baie privaat en veilig. Dit is in Zinkwazi langs die KwaZulu-Natalse Noordkus geleë. Die huis het 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n groot oopplan-sitkamer, -...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zinkwazi Beach, Nkwazi

Glenview is ’n dubbelverdieping-vakansiehuis in die klein dorpie Zinkwazi Beach. Die perseel is slegs ’n straat van die strand af. Die huis bied ’n asemrowende see-uitsig en is binne maklike bereik vanaf die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za