Resensies van Northern Drakensberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Drakensberg bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.69 uit 5 gekry volgens 2128 resensies.
Fanie D. - 20th January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Behou asseblief die eenvoud en rustigheid van Clarens. Sien jou weer Clarens.
Peet N. - 18th January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Daar's niks nuuts nie.
Danie B. - 17th January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Almal behoort ten minste een keer soontoe gaan.
Victor T. - 17th January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Nice to see, but once you've seen it you've seen it.
San-mari B. - 16th January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Baie staproetes en artisan restaurante, asemrowende berge en valleie, baie rustige dorpie.
Joa W. - 15th January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Clarens is 'n pragtige plek! Dit is net kommerwekkend om te sien hoe min kunsgalerye nou daar is. Mis die kuns en kultuur atmosfeer wat Clarens altyd gehad het.
Welnarie S. - 14th January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Het meer verwag van Clarens - dink dit is 'n bietjie over-rated.
Ulandi L. - 14th January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Pragtige omgewing met baie oulike winkels.
Anna-marie V. - 14th January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Pragtige omgewing wat woorde nie kan beskryf nie.
Craig G. - 14th January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Awesome plek, gaan gereeld soontoe.
Handré V. - 14th January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Clarens is 'n puik naweekbestemming.
Ben E. - 13th January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Baie besig toe ons daar was, maar dit was nogtans baie lekker met baie plekkies om te besoek.
Nadene E. - 13th January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Baie mooi plekke om te sien.
Christa V. - 8th January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Definitief 'n moet t.o.v. natuurskoon, staproetes en ander aktiwiteite.
Betsie E. - 7th January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Pragtige dorpie en het lekker in al die winkels rondgeloop. Ons gunsteling-eetplek is Time & Again Bistro.
Marko B. - 7th January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
My favourite destination at the moment.
Garnet John A. - 7th January 2020
staying in Bergville, Noordelike Drakensberge
Geen groot winkels of restaurante nie. Maak eintlik glad nie voorsiening vir toeriste nie. Beslis nie 'n toeristebestemming nie.
Mariette V. - 7th January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Clarens is altyd 'n wenner. Ons is verlief op die dorpie!
Reinhardt G. - 7th January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Altyd 'n plesier om Clarens te besoek.
Vickey B. - 7th January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Beautiful place.
Peter M. - 6th January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Will be enjoyed if a relaxed destination is required.
Thinus M. - 6th January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Die boesmantekeninge by Schaapplaats is 'n moet!
Niel S. - 6th January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Safe and clean.
Anton V. - 4th January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Asemrowend. 'n Moet vir almal.
Barry W. - 4th January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Quaint.
Gert H. - 4th January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Ons gaan gereeld Clarens toe. Clarens is super!
Belinda E. - 3rd January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Fantastiese toeristebestemming, sal definitief weer Clarens en Old Mill Drift gaan besoek.
René T. - 2nd January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Dit is sommer net lekker om in 'n eg Suid-Afrikaanse dorpie te kan kuier. Rus en vrede vir jou siel.
Anna J. - 1st January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Awesome plekkie. Kan nie wag vir Julie-maand om Clarens weer te besoek nie. Hopelik lê daar wit kombersies oor die berge. Lieflike natuur reg rondom.
Richard C. - 1st January 2020
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Pragtige, rustige juweel van 'n dorp.
Natascha B. - 30th December 2019
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Clarens is n pragtige, klein dorpie met wonderlike mense. Laat mens dadelik tuis voel. Soveel om te doen, veral as jy hou van die natuur.
Juan S. - 30th December 2019
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Clarens is 'n baie mooi plek.
Lucy V. - 29th December 2019
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Pragtige dorpie, aangename ondervinding.
Nap H. - 29th December 2019
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Pragtige, ongerepte dorpie met wonderlike natuurskoon en baie besienswaardighede. Baie vriendelike gasvryheid waar jy kom.
Chris N. - 29th December 2019
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Baie veilig en alles gerieflik naby mekaar.
Nap H. - 28th December 2019
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Lieflike, ongerepte dorpie met alles wat jy nodig het om gerieflik en rustig te kuier. Ongerepte natuur en baie plekke te besigtig sommer naby.
Ts'epang T. - 28th December 2019
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Everyone should try it, planning on making it an annual activity.
Pulane K. - 28th December 2019
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Clean, safe, accommodating with a nice picturesque view.
Inge R. - 27th December 2019
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Pragtig sal enige tyd teruggaan.
Neels M. - 26th December 2019
staying in Clarens, Noordelike Drakensberge
Dit is so rustig en asemrowende uitsigte.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za