Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (564)
B&Bs (31)
Wildsplase (3)
Hotelle (4)
Gastehuise (97)
Selfsorg-eenhede (429)

Resensies van Noordelike Voorstede

4.5 / 5  
volgens 899 resensies
Lees regte resensies van Noordelike Voorstede van 899 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordelike Voorstede besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noordelike Voorstede.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordelike Voorstede akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Suburbs Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordelike Voorstede Akkommodasie

547 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brackenfell, Noordelike Voorstede

Tafelsig Selfsorg is in Proteahoogte in Brackenfell geleë en bied oornagverblyf met 'n uitsig op die pragtige Tafelberg. Die eenheid is naby restaurante, supermarkte, 'n gholfbaan, hoofpaaie en Cape Gate MediClinic...

15% af Winteraanbod!
VanafR900
R765
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kuilsrivier, Noordelike Voorstede

Groenvlei Guest Farm bied 'n gastehuis en 4 selfsorg-eenhede op 'n druiweplaas tussen Bottelary Heuwels en Stellenbosch se wingerde. Dié plaas bied 'n puik webreekplek en plattelandse gasvryheid, en is net 17 km va...

Vanaf
R3 400
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Durbanville, Noordelike Voorstede

The Garden Cottage in Durbanville bied selfsorgverblyf in 'n lieflike drieslaapkamer-kothuis in 'n beskutte, privaat tuin met baie voëls en eekhorings. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR620
R558
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Noordelike Voorstede

Stienie's Lodge is in Loevenstein geleë, ’n veilige en stil buurt in Bellville met ’n Tafelberg-uitsig. Dis 15 minute se ry van Kaapstad se SSK en Kaapstad Internasionale Lughawe. Daar is 2 selfsorg-woonstelle...

10% af Aanbod!
VanafR750
R675
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bellville, Noordelike Voorstede

At Home on Langeberg is 'n pragtige kothuis in die Kaapse voorstad, Durbanville. Die huis is naby winkelsentrums, hospitale en die lughawe geleë. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 1 slaapkamer met 'n b...

10% af Aanbod!
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kuilsrivier, Noordelike Voorstede

Arend Slot Air BNB bied gerieflike verblyf in 2 eenhede wat elk slaapplek het vir 2 gaste in Kuilsrivier. Dit het 'n pragtige uitsig op Tafelberg. Albei eenhede het 'n privaat ingang. Elke oopplan-eenheid het 'n du...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinelands, Noordelike Voorstede

Abide With Us is 'n B&B in die boomryke woonbuurt Pinelands in Kaapstad geleë en word deur die eienaars, Aileen en Ralph Willcox, bestuur. Daar is verblyf in 3 ruim en gerieflike kamers, elkeen met volvloermatte e...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
B&B in Durbanville, Noordelike Voorstede

Durbanville Stay is 'n gerieflike aparte woonstel op die eienaar se perseel in Durbanville, Kaapstad wat B&B-verblyf bied. Dié eenheid is 120 m² en word gewoonlik as 'n geheel bespreek vir 4 tot 6 gaste. Dis ideaa...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Brackenfell, Noordelike Voorstede

Villa de Vie Self Catering is in Brackenfell, 'n voorstad van Kaapstad, geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, familiebesoeke of vir diegene wat vir 'n geliefde in die hospitaal kom kuier. Di...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Noordelike Voorstede

Gemini and Antares bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stil buurt in Bellville. Dié Kaapse voorstad is die spilpunt van bedrywighede en is naby die lughawe, gholfbane, wynroetes, ontspanningsgeriewe en winkelsent...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Noordelike Voorstede akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za