Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Noordheuwel

4.1 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Noordheuwel van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordheuwel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noordheuwel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordheuwel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Noordheuwel Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordheuwel Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Noordheuwel

Die Appel & Ui Gastehuis is op die pragtige heuwels van Noordheuwel, Krugersdorp geleë en bied die ideale sakpasverblyf aan sakereisigers of vakansiegangers. Verblyf word in 2 netjiese en suite-eenhede op die eien...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Monument, Noordheuwel

La Vogue Guest House is in Krugersdorp, 'n myndorp aan die Wesrand van Gauteng. Die huis is naby restaurante, winkelsentrums en geriewe. Verblyf word gebied in 'n smaakvolle eenheid op die eienaar se perseel met 1...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Noordheuwel

Marlene's Self-catering is 'n selfsorghuis in Krugersdorp, 'n myndorpie in Gauteng se Wesrand. Dié dorp bied 'n hele klomp besienswaardighede, insluitend natuur- en wildreservate en reksprong, en die Wieg van die M...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordheuwel

Aviators Retreat is in Noordheuwel, Krugersdorp geleë en word deur 'n familie besit en bestuur. Hierdie gastehuis is die ideale oornagverblyf vir sakereisigers en paartjies. Daar is 5 en suite-kamers met verhit-e...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordheuwel

Arek's Place bied selfsorg- en oornagverblyf in die luukse woonbuurt Noordheuwel in Krugersdorp met 'n asemrowende uitsig op die Magaliesberge. Die verblyf bied 8 gemeubileerde, privaat kamers en 2 klein kothuise. ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Noordheuwel

Weston Guest House is in die luukse voorstad Noordheuwel/Noordkruin in Krugersdorp. Dis naby lughawens, hospitale en winkelsentrums met restaurante. Dié kamers het elk slaapplek vir 2 gaste. Let asb. dat rook in ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Noordheuwel

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 199
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Oasis Retreat is 'n selfsorgwoonstel en het slaapplek vir 4 gaste in 'n kompleks is Krugersdorp. Dié woonstel is op die eerste verdieping geleë en beskik oor 2 slaapkamers en deel die gebruik van 'n badkamer met ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Monument, Krugersdorp

Amberlight Guest Accommodation bied selfsorgverblyf aan altesaam 14 gaste. Dis in die stil woonbuurt, Monument, geleë en lekker naby Krugersdorp, hoërskole en stapafstand van die Key West-winkelsentrum. Verblyf w...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Simply Grace is in Krugersdorp in Gauteng geleë. Die eenheid is naby verskeie winkelsentrums, restaurante, groot hoofweë en Lanseria Lughawe. Die selfsorg-tuinkothuis met privaat ingang en parkering, beskik oor '...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Rant-en-Dal

Welpie Gastehuis is in die hart van Gauteng in Krugersdorp geleë, ook bekend as Mogale Stad aan die pragtige Wesrand. Hierdie rustige woning bied luukse akkommodasie teen ‘n baie bekostigbare prys sonder om enige...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Noordheuwel akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]