Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (57)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (48)

Resensies van Noordhoek

4.6 / 5  
volgens 24 resensies
Lees regte resensies van Noordhoek van 24 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noordhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordhoek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Noordhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordhoek Akkommodasie - Cape Town

49 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek

Lakeshore Place is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se eiendom in Noordhoek. Hoewel dit redelik naby Kaapstad is, bly Noordhoek landelik, en daar is buitensporig baie kunssinnige mense wat daar woon. Die plat land...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek

Goose Green Lodge is een van die oudste gaste-instansies in die rustige Noordhoekvallei. Die uitsigte op die berge is asemrowend en dit is naby een van die pragtigste strande in Suid-Afrika. Elke semi-selfsorgkame...

10% af Winteraanbod!
VanafR750
R675
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek

Horizon Cottages bied bekostigbare, volledig toegeruste selfsorg-gesinskothuise en romantiese ateljee-styl cabanas in die Noordhoek-vallei. Ons bied 'n rustige, plattelandse leefstyl met 'n kleurvolle dorpie-atmosfe...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek

African Queen Guest House is in Noordhoek, een van die mooiste voorstede van Kaapstad, geleë. Dis aan die voet van Chapman’s Peak, wat een van die mees skilderagtige kuspaaie in die wêreld is. Verblyf word in 8...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Noordhoek

Gone with the Wind bied gerieflike verblyf in 2 luukse en suite-kamers in Belvedere, Noordhoek. Kom geniet 'n pragtige uitsig oor die see in die verte en op die omliggende berge. Elke kamer het 'n privaat ingang me...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek

Sunset Splendour Guesthouse is in die pragtige, lowerryke Noordhoek-omgewing in Kaapstad geleë en bied boetiekverblyf in luukse kamers met badkamers, ruim sitareas, eetareas en volledig toegeruste kombuisies. Noor...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek

Sea View Cottage is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van die ou Noordhoek met asemrowende uitsigte oor Noordhoek se strand en op die omliggende berge. Die dubbelverdiepingkothuis is op 'n residensiële erf met p...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek

Bramley Accommodation is in Noordhoek teen die Atlantiese kus in Kaapstad geleë. Ons is gerieflik net 5 minute se stap van die strand af en 3 minute se stap van die bekende Red Herring Restaurant af. Die perseel is...

25% af Winteraanbod!
VanafR800
R600
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Noordhoek

Nature’s Garden Cottage is in ’n pragtige, rustige tuin in Noordhoek geleë waar jy jou eie groente en vrugte kan kweek en deur die voëls se getjirp wakker gemaak word. Noordhoek is ’n baie eko-vriendelike vo...

Vanaf
R0
per nag, vir 0 mense
Selfsorg in Noordhoek

Woodlands Sea Ranch bied verblyf met 'n lieflike plaas-atmosfeer op 'n kleinhoewe in Noordhoek met hoenders en honde op die werf. Die groentetuin is 100% organies en gaste is meer as welkom om hulself te help tot se...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Noordhoek akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...