Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (62)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (53)

Resensies van Noordhoek

4.7 / 5  
volgens 35 resensies
Lees regte resensies van Noordhoek van 35 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noordhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordhoek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Noordhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordhoek Akkommodasie - Cape Town

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noordhoek

Longbeachview is 'n luukse, privaat selfsorg-villa in die voorheuwels van die Silvermine Natuurreservaat wat deel vorm van die Tafelberg Nasionale Park. Dit is net 30 minute se ry vanaf die Kaapse middestad en bied ...

Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noordhoek

Wood Close is 'n selfsorghuis in Noordhoek, Kaapstad. Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en spog met pragtige uitsigte na Kommetjie, Noordhoek se strand en Chapmanspiek. Dié dubbelverdiepinghuis beskik o...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Noordhoek

House at Longbeach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-vakansiewoonstel wat op die boonste vloer van die hoofhuis geleë is. Hierdie lieflike huis is net 400 m van Noordhoek se strand af. Die gewild...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek

Pinetree Cottage Noordhoek is 'n selfsorgwoonstel op die boonste verdieping met 'n aparte ingang en die mooiste uitsigte oor Chapman's Peak se berge, Noordhoekstrand en die see. Dié kothuis is knus tussen die boomt...

Vanaf
R7 255
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Noordhoek

Green Meadows Farmhouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtig gemeubileerde, kontemporêre huis op 'n groot erf met lieflike uitsigte op die berge en oorgenoeg plek vir die kinders om rond te hardloop. Die h...

Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noordhoek

Noordhoek Guest House bied selfsorgverblyf in die skilderagtige Noordhoek-omgewing, in Kaapstad. Dié vakansiehuis is naby die Cape Point Vineyard en Noordhoek Farm Village. Die gastehuis is volledig gemeubileer me...

Vanaf
R1 299
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Noordhoek

Noordhoek Beach Cottage is ’n oulike selfsorgkothuis tussen dennebome geleë, en slegs ’n kort entjie vanaf Noordhoek se strand, Monkey Valley en Red Herring restaurante. Word wakker met die getjirp van voëls e...

Vanaf
R13 300
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Noordhoek

Sundance bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle en ruim huis in Noordhoek, slegs 4,4, km vanaf Noordhoekstrand en 2,2 km vanaf Noordhoek Farm Village. Dié veilige huis bied uitsigte op die omliggende berge...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek

Leopardstone Hill is hoog teen die hange van die lowergroen Noordhoekvallei geleë. Leopardstone Hill bied 'n habitat vir hierdie endemiese spesie en ander flora en fauna in die area. Te danke aan 'n panoramiese uit...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek

Dove's Call is in die hartjie van Noordhoek aan die einde van 'n stil doodloopstraat, omring deur perdeplase en is naby die strand. Dié ruim, moderne woonstel is op die boonste vlak van die eienaar se dubbelverdiep...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Noordhoek akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za