Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (62)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (53)

Resensies van Noordhoek

4.7 / 5  
volgens 35 resensies
Lees regte resensies van Noordhoek van 35 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noordhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordhoek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Noordhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordhoek Akkommodasie - Cape Town

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek

Sacred Mountain Lodge is aan die einde van 'n landelike laning, 'n klipgooi van die ongelooflike, uitgestrekte, wit strand en turkooiskleurige see af in die lowerryke Noordhoekvallei geleë. Dit is omring deur manji...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Noordhoek

The Soulful Peacock is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in die pragtige San Michel in Noordhoek. Die woonstel het 2 verdiepings en bied 'n uitsig oor die berg en see. Die eenheid bied slaapplek aan 4 g...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Noordhoek

Walker`s Stay is 'n selfsorg-eenheid op die tweede verdieping van die eienaar se perseel in Noordhoek. Die eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders wat die natuurskoon van die 'Deep South' in Kaapstad wil e...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Noordhoek

Acacia House is 'n smaakvol versierde vakansiehuis in die prentjiemooi kusdorpie Noordhoek in Kaapstad. Die bekoorlike huis bied pragtige uitsigte op die berge en is ideaal geleë naby die strand, kroeë en restaura...

Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noordhoek

Sunny Home in the Lakes is 'n selfsorgvakansiehuis in die veilige eko-landgoed in Noordhoek, Kaapstad. Die huis bied slaapplek vir 6 gaste en dit is naby verskeie besienswaardighede in die suidelike skiereiland. Hi...

10% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek

Wild Rose Country Lodge lê tussen die pragtige bergtonele en kus van die Atlantiese Oseaan, 30 minute van Kaapstad af. Die grasdakhuis het 'n tikkie koloniale styl met stylvolle en suite-slaapkamers, elk met see- o...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in San Michel, Noordhoek

42 Emerald Drive is 'n selfsorgvakansiehuis op die berg bo Noordhoek, naby Chapmans Piek in Kaapstad. Die instansie is naby verskeie geriewe, soos winkelsentrums, restaurante, strande, kroeë en boetiekbrouerye, wan...

Vanaf
R3 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Noordhoek

Kinghorn's Garden is 'n eksklusiewe vakansiehuis met 2 slaapkamers in 'n landelike omgewing aan die voet van Chapman's Peak. Dit is stapafstand vanaf Noordhoek Farm Village met uitstekende restaurante. Die eiendom i...

Vanaf
R4 800
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Noordhoek

Chapman's View Villa bied luukse selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamervilla wat teen die hange van die bekende Chapman's Peak geleë is naby Noordhoek se strand en uitstekende restaurante. Dié villa bied see-uitsigt...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek

Sunset Studio is 'n klein, netjiese ateljeewoonstel met see-uitsigte in Noordhoek. Dit is ideaal vir paartjies, sakereisigers of enkelgaste wat die pragtige Suidelike Skiereiland van Kaapstad wil verken. Dit is in '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Noordhoek akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za