Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (60)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Noordhoek

4.7 / 5  
volgens 36 resensies
Lees regte resensies van Noordhoek van 36 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noordhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordhoek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Noordhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordhoek Akkommodasie - Cape Town

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R7 145
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Noordhoek

Northshore Lake Michelle bied gemaklike en veilige selfsorgverblyf in 'n stylvolle vierslaapkamerhuis in die veilige Lake Michelle-landgoed in Noordhoek, naby Noordhoekstrand. Hierdie ruim huis bied slaapplek aan 8...

Vanaf
R8 375
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Noordhoek

On the Dunes in Noordhoek is 'n rolstoelvriendelike selfsorghuis op die strandfront in Noordhoek. Dié vakansiehuis is aan die voet van Chapmans-piek en naby Noordhoek se strand geleë. Die dubbelverdiepinghuis is...

Vanaf
R9 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Noordhoek

Anastasis is 'n pragtige gemeubileerde houthuis binne stapafstand vanaf Noordhoekstrand en het 'n skouspelagtige uitsig. Dié pragtige huis is in perfekte aanraking met die natuur en natuurlike elemente. Daar is 'n ...

Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Noordhoek

Belvidere House is teen die Noordhoekberg geleë en ideaal vir oordeelkundige gaste wat op soek is na gerieflike, tog luukse, verblyf met 'n verskeidenheid geriewe op die perseel. Hierdie dubbelverdiepinghuis is sm...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek

Sunset Studio is 'n klein, netjiese ateljeewoonstel met see-uitsigte in Noordhoek. Dit is ideaal vir paartjies, sakereisigers of enkelgaste wat die pragtige Suidelike Skiereiland van Kaapstad wil verken. Dit is in '...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek

Heron Chase bied selfsorgverblyf op 'n perdewedren-perseel wat 1 ha groot is en in Noordhoek geleë is. Hiér is pragtige uitsigte op die berge en oor die see en vleiland. Al is dit naby Kaapstad het Noordhoek 'n pl...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Noordhoek

Montrose Cottage is 'n gesellige kothuis agter op 'n groot erf waar die eienaars ook bly. Die eko-vriendelike tuin het volwasse bome en is 'n oase vir plaaslike voëllewe. Montrose Cottage is in Noordhoek, slegs 450...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek

Pinetree Cottage Noordhoek is 'n selfsorgwoonstel op die boonste verdieping met 'n aparte ingang en die mooiste uitsigte oor Chapman's Peak se berge, Noordhoekstrand en die see. Dié kothuis is knus tussen die boomt...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Noordhoek

Brynbrook House is 'n moderne, smaakvol versierde selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers wat op 'n heuwel in die pragtige, rustige Noordhoek geleë is. Die area bied lieflike see- en berg-uitsigte, ideaal vir besoekers ...

Vanaf
R9 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Noordhoek

Waterline is 'n selfsorg-vakansiehuis in Noordhoek wat ideaal is vir oordeelkundige gaste wat smag na 'n eksklusiewe ervaring wanneer hulle Kaapstad besoek. Waterline is geïnspireer deur die Pasifiese Kom met 'n kl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Noordhoek akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]