Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Noord-Kaap

4.1 / 5  
volgens 3824 resensies
Lees regte resensies van Noord-Kaap van 3824 geverifieerde gaste.
Indien jy Noord-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noord-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noord-Kaap akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Cape Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noord-Kaap Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Springbok, Noord-Kaap

Arendsnest bied gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing teen 'n koppie in Springbok. Verblyf word gebied in 4 eenhede. Visarend het slaapplek vir 2 gaste, terwyl Witkruisarend plek vir 4 gaste (2 volwassenes en ...

Vanaf
R913
per nag, vir 2 mense
Hotel in Keidebees, Noord-Kaap

Desert Palace Hotel and Casino ResortHotel is 'n 3-ster-hotel en is in die hartjie van die Kalahari by die Upington Gholfbaan, 7 km vanaf Upington geleë. Dit is op die pad tussen Kuruman, Vryburg, Johannesburg en ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Upington, Noord-Kaap

Vir luukse akkommodasie bied ons met trots die Moonriver Gastehuis wat geleë is aan die oewer van die Oranjerivier. Geniet 'n glasie sjampanje terwyl jy ontspan in 'n ou Victoriaanse bad en Jacuzzi, of aanskou ee...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Monument Heights, Noord-Kaap

Mondior Manor is geleë in Kimberley en bied puik diens en aandag aan detail, maar ons moedig ook ons gaste aan om hulle skoene uit te skop. Beleef absolute vrede en rustigheid, vandat jy ons drumpel betree totdat j...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kenhardt, Noord-Kaap

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt is 'n ruim Kaap-Hollandse huis op die randjie van die dorp Kenhardt. Die huis bied uitsigte oor die tuin, die dorp, en die omliggende gebied. Die huis is in die vroeë 1940'...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richmond, Noord-Kaap

Rondawel Guest Farm is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en is op 'n werkende plaas geleë net duskant die N1 snelweg, 38 km vanaf Richmond in die Noord-Kaap. Dis ideaal vir 'n gaste wat op soek is na '...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kalahari, Noord-Kaap

Damplaats Gasteplaas is op 'n plaas 34 km van Griekwastad af en is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n bosveldwegbreek. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat elk slaapplek vir 4 gaste het. Die ee...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Ons bied baie oornagverblyf vir reisigers wat op pad is na ander bestemmings. Dié gastehuis is tussen die koppies rondom Colesberg in 'n veilige en rustige woonbuurt binne loopafstand van die middedorp en restauran...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Victoria-Wes, Noord-Kaap

Kingwill's Guest House bied gerieflike akkommodasie in 4 kothuise wat in die laat 1800's gebou is. Die kothuise is onlangs opgeknap om 8 smaakvolle en suite-kamers te bied. Kingwill's Guest House is in die dorp Vict...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klisserville, Noord-Kaap

Aletheim Guest House Collection bied heerlike, romantiese dekor en 'n prentjiemooi tuin. Ons bied verblyf in verskillende eenhede: Milnerstraat 59, Milnerstraat 57 en Carrington Court Townhouse 4. Milnerstraat 59 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 10 - Wys 91 tot 100

As jy moeg is vir die lewe in die stad, reis deur nimmereindigende vlaktes op 'n Noord-Kaapse grondpad. Wanneer jy 'n sug van verligting in die skoon lug uitblaas, gaan jy jou dorpshuis permanent wil verruil vir 'n skaapplaas. Jy gaan in die stille aand na die sterre kyk en sien dat die hemelbeeld s...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za