Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Noord-Kaap

4 / 5  
volgens 5524 resensies
Lees regte resensies van Noord-Kaap van 5524 geverifieerde gaste.
Indien jy Noord-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noord-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noord-Kaap akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Cape Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noord-Kaap Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

The Lighthouse is 'n B&B wat deur 'n familie bestuur word en verwelkom al vir 30 jaar gaste by dié gastehuis. Gaste sal warm verwelkom word, vriendelike diens ontvang en gerieflike kamers. Gaste kan kies tussen 1...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Springbok, Noord-Kaap

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede bied verblyf aan gaste in ’n keuse van 2 gerieflike selfsorgeenhede in Springbok. Die eerste huis bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van ’n badkamer...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Victoria-Wes, Noord-Kaap

Kingwill's Guest House bied gerieflike akkommodasie in 4 kothuise wat in die laat 1800's gebou is. Die kothuise is onlangs opgeknap om 8 smaakvolle en suite-kamers te bied. Kingwill's Guest House is in die dorp Vict...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hartswater, Noord-Kaap

Hartz View Guest House is in die hartjie van die dorp Hartswater geleë. Dié gastehuis bied verblyf in 4 smaakvol versierde en suite-kamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n sto...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Rolbos is in die hartjie van Calvinia geleë met 3 majestueuse bergreekse en skynbaar oneindige uitsigte. Dié gastehuis word sterk deur die AA aanbeveel en het 'n 3-ster-gradering as 'n B&B- en selfsorg-instansie v...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Victoria-Wes, Noord-Kaap

Die voormalige "Victoria-Wes Hotel" is in September 2016 gerestoureer en heropen as Merino Junction in Desember 2016. Dit is 'n pragtige plattelandse hotel wat weer lewe gee aan eertydse Karoo-gasvryheid. Daar is g...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kimberley, Noord-Kaap

Hadida Guest House bied gerieflike en privaat selfsorg-verblyf in Kimberley. Die gastehuis is gerieflik in 'n stil straat geleë en is minder as 3 km van die bekende Groot Gat en Kimberley se mynmuseum af. Die verb...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 655
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, Noord-Kaap

Die Oleander Guesthouse is 'n asemrowende Edwardiaanse huis wat meer as 'n eeu oud is. Dit is sentraal in die geskiedkundige voorstad Belgravia in Kimberley geleë. Die huis het 'n pragtige tuin met 'n selonsroos, d...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jan Kempdorp, Noord-Kaap

Eden Guest House bied 'n huislike atmosfeer in Jan Kempdorp, met net die regte tikkie afronding om die verblyf onvergeetlik te maak. Soos wat die naam aandui is hierdie gastehuis al met die paradys vergelyk. Elke k...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Cypherkuil Karoo Cottage is op ’n skaap- en wildplaas geleë, slegs 45 km vanaf Strydenburg en 80 km vanaf Britstown. Dié plaas is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, op die N12 via Kimberley. Dis die ideale...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

As jy moeg is vir die lewe in die stad, reis deur nimmereindigende vlaktes op 'n Noord-Kaapse grondpad. Wanneer jy 'n sug van verligting in die skoon lug uitblaas, gaan jy jou dorpshuis permanent wil verruil vir 'n skaapplaas. Jy gaan in die stille aand na die sterre kyk en sien dat die hemelbeeld s...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za