Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Noord-Kaap

4 / 5  
volgens 6719 resensies
Lees regte resensies van Noord-Kaap van 6719 geverifieerde gaste.
Indien jy Noord-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noord-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noord-Kaap akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Cape Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noord-Kaap Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kimberley, Noord-Kaap

Hadida Guest House bied gerieflike en privaat selfsorg-verblyf in Kimberley. Die gastehuis is gerieflik in 'n stil straat geleë en is minder as 3 km van die bekende Groot Gat en Kimberley se mynmuseum af. Die verb...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover, Noord-Kaap

Karoo Uitsig bied gastehuisverblyf in die rustige Karoodorpie, Hanover. Dit is die enigste huis in Hanover wat 'n regte windpomp het, en dit bied 'n pragtige uitsig oor die Karoo-bossies van die stoep af. Daar is 4...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vosburg, Noord-Kaap

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas is op 'n plaas net 16 km van Vosburg af geleë. Verblyf word in 3 gastekamers met gedeelde badkamergeriewe gebied. Al die kamers is het plafonwaaiers en dubbelbeddens of 2 enkelbedde...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kenhardt, Noord-Kaap

Kenhardt Hotel is op die R27 geleë, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Die hotel streef daarna om ware plattelandse gasvryheid en tuisgekookte maaltye aan gaste te bied. Daar is 'n verskeidenheid hotelkamers...

Voorkeurvennoot
30% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 395
R977
per nag, vir 2 mense
Hotel in Middelpos, Noord-Kaap

The Maxton Boutique Hotel bied gerieflike verblyf in ’n stylvolle boetiekhotel in ’n stil woonbuurt van Upington. Die hotel is 1,3 km van die Kalahari Mall af en bied toegang tot die middedorp. Verblyf word in...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Carnarvon, Noord-Kaap

Joosteswerwe Guest Farm is 'n werkende plaas in die Groot Karoo op die R384 tussen Carnarvon en Vosburg. Ons streef daarna om dié tipe plaas-ervaring te bied wat besoekers herinner aan hulle kinderdae op die plaas....

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Herlear, Noord-Kaap

@ Athens Gastekamers in Kimberly bied 'n privaat en rustige atmosfeer waar gaste kan ontspan. Verblyf is beskikbaar in 5 eenhede met lugversorging en is met verhit-en-eet-geriewe toegerus. Elke eenheid het sy ei...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hondeklipbaai, Noord-Kaap

The Dogstone Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde houthuisie in Hondeklipbaai, binne stapafstand vanaf die strand. Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-badkame...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kenhardt, Noord-Kaap

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt is 'n ruim Kaap-Hollandse huis op die randjie van die dorp Kenhardt. Die huis bied uitsigte oor die tuin, die dorp, en die omliggende gebied. Die huis is in die vroeë 1940'...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Labram , Noord-Kaap

Uitzicht Guesthouse bied luukse verblyf in die Noord-Kaap se hoofstad, Kimberley. Die gastehuis is gerieflik geleë, na aan alles wat die Diamantstad bied, met maklike toegang tot al die hoofroetes deur Kimberley. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

As jy moeg is vir die lewe in die stad, reis deur nimmereindigende vlaktes op 'n Noord-Kaapse grondpad. Wanneer jy 'n sug van verligting in die skoon lug uitblaas, gaan jy jou dorpshuis permanent wil verruil vir 'n skaapplaas. Jy gaan in die stille aand na die sterre kyk en sien dat die hemelbeeld s...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]