Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Noord-Kaap

4 / 5  
volgens 3610 resensies
Lees regte resensies van Noord-Kaap van 3610 geverifieerde gaste.
Indien jy Noord-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noord-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noord-Kaap akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Cape Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noord-Kaap Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upington, Noord-Kaap

Le Must Residence bied B&B-verblyf of verblyf sonder ontbyt. Dis op die oewer van die Oranjerivier in Upington geleë. Dis ideaal vir gaste wat opsoek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe in en rondom die ...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 4)
Lodge in Namakwaland, Noord-Kaap

Kallabaskop Lodge word omring deur die Namakwa Nasionale Park. Dis slegs 'n kort entjie se ry vanaf die park wat heelwat besienswaardighede het. Tussen Augustus en September bedek is dié area oortrek met pragtige v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Douglas, Noord-Kaap

Rene's Guesthouse het in 2000 tot stand gekom en bied 15 gerieflike, moderne, aparte kamers met en suite-badkamers, lugversorging, DStv en veilige parkeerplek. Ons bied ontbyt, middagetepakkies, aandete en 'n kroeg...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Die Rand, Noord-Kaap

Kleinbegin Jansen is 'n selfsorg-eenheid in Die Rand, Upington. Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbe...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 800
R2 380
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Alien Inn is in Sutherland en bied gehalte-verblyf aan enkel reisigers, paartjies, 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is ideaal vir 'n winterwegbreek as jy wil sneeu kyk of die Suid-Afrikaanse Groot Teleskoop wil bes...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kimberley, Noord-Kaap

28 La Rochelle is gerieflike selfsorgkamers op die eienaar se perseel in Kimberley. Dit is perfek vir paartjies of individue wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe. Altwee slaapkamers h...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klisserville, Noord-Kaap

Bell-Lu Guest House is in 'n stil, rustige woonbuurt in Kimberley geleë en bied gerieflike verblyf na aan die plaaslike winkelsentrums, restaurante, hospitale en die middestad is. Ons bied verblyf in en suite-kam...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Labram , Noord-Kaap

The Nook Bed and Breakfast bied semiselfsorg- en B&B-verblyf in Labram, Kimberley. The Nook is stapafstand, sowat 300 m, vanaf die North Cape Mall en Mohawk Spur. Die verblyf bestaan uit in 5 en suite-dubbelkamers....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Springbok, Noord-Kaap

Chef's @ 6 is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-tuinwoonstel in Springbok. Dit kan 4 gaste akkommodeer. Dié tuinwoonstel het lugversorging vir gaste se gerief en 'n privaat ingang. Die slaapkamer is gemeubileer...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R340
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Britstown, Noord-Kaap

Kambro Accommodation & Farm Stall is halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad op die N12, 21 km noord vanaf Britstown in die rigting van Kimberley. Ons bied wonderlike plaasverblyf in die Karoo. Daar is 10 selfsor...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

As jy moeg is vir die lewe in die stad, reis deur nimmereindigende vlaktes op 'n Noord-Kaapse grondpad. Wanneer jy 'n sug van verligting in die skoon lug uitblaas, gaan jy jou dorpshuis permanent wil verruil vir 'n skaapplaas. Jy gaan in die stille aand na die sterre kyk en sien dat die hemelbeeld s...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]