Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Noord-Kaap

4 / 5  
volgens 3610 resensies
Lees regte resensies van Noord-Kaap van 3610 geverifieerde gaste.
Indien jy Noord-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noord-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noord-Kaap akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Cape Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noord-Kaap Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 300
R1 170
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Cypherkuil Karoo Cottage is op ’n skaap- en wildplaas geleë, slegs 45 km vanaf Strydenburg en 80 km vanaf Britstown. Dié plaas is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, op die N12 via Kimberley. Dis die ideale...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Blydeville, Noord-Kaap

Versamelnes Guest Accommodation is in Upington in die Noord-Kaap aan die oewer van die Oranjerivier geleë. Dit is die ideale verblyf vir 'n sakereisigers, paartjies, gesinne of enkelreisigers. Ons verblyf is ideaal...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 800
per nag, vir 13 mense
Selfsorg in Hanover, Noord-Kaap

Constantia Farmhouse is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg geleë en is die ideale plek om te oornag in die stilte van die Karoo. Die plaashuis bied verblyf in 4 gerieflike slaapkamers met slaapplek vir 13 men...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net wil oornag. Daar is 5 gerieflike, opgeknapte dubbelkamers wat voorheen 'n algemene handelaar se stoorkamers was. Elke kam...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richmond, Noord-Kaap

Rondawel Guest Farm is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en is op 'n werkende plaas geleë net duskant die N1 snelweg, 38 km vanaf Richmond in die Noord-Kaap. Dis ideaal vir 'n gaste wat op soek is na '...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Sutherland, Noord-Kaap

Primrose Cottage bied B&B-verblyf in Sutherland in die Noord-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid weg van die gedruis van die stad. Verblyf by Primrose Cottage ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kuruman, Noord-Kaap

Klipwerf Gastehuis bied unieke en gerieflike akkommodasie in die hartjie van Kuruman. Die restaurant en winkels is loopafstand van ons af. Ons geriewe, dienste en tariewe is gemik op sakereisigers en oordeelkundige ...

Vanaf
R1 368
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kanoneiland, Noord-Kaap

African Vineyard Guesthouse & Wellness Spa is naby Upington en Keimoes in die Noord-Kaap en dit is in die luisterryke wingerde van Kanoneiland in die Groen Kalahari-streek geleë. Dit is die ideale plekkie vir gaste...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Augrabies, Noord-Kaap

Klein Renosterkop bied selfsorgverblyf in die bekoorlike dorpie, Augrabies. Dié dorp is op die oewer van die Oranjerivier geleë en is veral bekend as die tuiste van die asemrowende waterval by die Augrabies Nasion...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Guinea-fowl Guest House word omring deur granietrotse en 'n groot sprokiestuin aan die verste ent van 'n baie stil doodloopstraat, ver van die rep en roer van die hoofstraat af. Die 4 ruim slaapkamers het elkeen 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

As jy moeg is vir die lewe in die stad, reis deur nimmereindigende vlaktes op 'n Noord-Kaapse grondpad. Wanneer jy 'n sug van verligting in die skoon lug uitblaas, gaan jy jou dorpshuis permanent wil verruil vir 'n skaapplaas. Jy gaan in die stille aand na die sterre kyk en sien dat die hemelbeeld s...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]