Resensies van North Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North Coast bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.49 uit 5 gekry volgens 1633 resensies.
Deon B. - 23rd March 2020
staying in Ballito, Noordkus
Ballito is 'n pragtige plek. Ons was ook baie gelukkig met die weer.
Naomi T. - 23rd March 2020
staying in Willard's Beach, Noordkus
The beach felt safe and was clean. Hawkers at the steps to the beach did not harass holiday makers. I took a bit of cash to the beach as someone comes around to sell ice cream etc.
Lindie V. - 18th March 2020
staying in Shaka's Rock, Noordkus
Perfekte strandjie vir klein kinders.
Elaine V. - 17th March 2020
staying in Sheffield Beach, Noordkus
Balito is 'n klipgooi ver vir 'n swemstrand. Sheffield Beach is prentjieboekmooi.
Shuaib H. - 17th March 2020
staying in Ballito, Noordkus
Ballito is a lovely tourist destination and everything is so close by. Most lovely beaches.
Ilse B. - 16th March 2020
staying in Mtunzini, Noordkus
Pragtige plek! Die diens by restaurante (Clay Oven - hul pizzas is besonders, Fat Cat en die Golf Club - hulle chips en 8 massiewe prawns is heerlik!) was puik. Palm Grove Forest met die rooiknyper-krappe en Raffia Palms moet besoek word, dis uniek. Die strand is groot en oop en lok 'n mens uit om net verder en verder te stap.
Albert R. - 16th March 2020
staying in Willard's Beach, Noordkus
Dit was skoon en netjies.
Lara J. - 16th March 2020
staying in Willard's Beach, Noordkus
For the first time ever, I was disappointed to see that there was quite a bit of litter on the beaches. Very sad as the beaches are so beautiful.
Arlene B. - 16th March 2020
staying in Ballito, Noordkus
Ballito has always been my favourite holiday location, so much as I have been looking to buy an apartment there now.
Alex D. - 16th March 2020
staying in Eshowe, Noordkus
The forest is exceptional, we loved it.
Susan D. - 15th March 2020
staying in Ballito, Noordkus
Baie lekker plek. Weer was uitstekend en die dorp was pragtig skoon.
Letisia S. - 14th March 2020
staying in Ballito, Noordkus
Ideale vakansie-bestemming. Heerlike restaurante. Beveel Ballito definitief aan vir jou volgende vakansie!!!
Candice C. - 14th March 2020
staying in Ballito, Noordkus
Ballito has a special place in our hearts.
Christo S. - 13th March 2020
staying in Ballito, Noordkus
Baie lekker as jy wil ontspan buite seisoen.
Jaun O. - 10th March 2020
staying in St Lucia Estuary, Noordkus
Keep up the great work, it's very clean and inviting.
Stephane V. - 10th March 2020
staying in Salt Rock, Noordkus
Sal vir seker weer besoek.
Claudia L. - 9th March 2020
staying in Richardsbaai, Noordkus
Staff in the stores are pleasant. And generally a lovely place to relax.
Antoinette M. - 7th March 2020
staying in Ballito, Noordkus
Ons was buite seisoen daar, dus was alles baie stil, maar ons verkies dit so. Ons gaan gewoonlik een keer per jaar. Verlede jaar was ons in April daar en dit was baie besig, vol bedelaars en smouse. Kos is baie duur in Ballito. Ons het meeste van ons noodsaaklikhede saamgevat en die minimum daar gekoop.
Elna I. - 5th March 2020
staying in St Lucia Estuary, Noordkus
Cape Vidal is binne kort ry afstand en dit is gewis die mooiste en lekkerste strand in Suid-Afrika. St. Lucia is 'n heerlike klein dorpie. Ons het heelwat plekke opgemerk en besoek waarvan ons nie voorheen geweet het nie.
Danet T. - 4th March 2020
staying in Ballito, Noordkus
Loved it.
Marina D. - 4th March 2020
staying in St Lucia Estuary, Noordkus
Best place for a laid back holiday for those who need to recharge batteries depleted by city life.
Neville B. - 3rd March 2020
staying in Mtunzini, Noordkus
Can't wait to go back.
Marshe V. - 2nd March 2020
staying in Thompsonsbaai, Noordkus
Thompsonsbaai is een van my gunstelingstrande.
Sheryl M. - 2nd March 2020
staying in Ballito, Noordkus
Ballito is beautiful, found the sea to be dirty with lots of plastic and bottles etc. floating in the sea by the rocks behind the granny pool (which also had brown smelly water in), but not as dirty as the South coast. Our beaches in SA really have to be given attention. Ballito is one of our top holiday destinations. Please with its growth.
Jan L. - 2nd March 2020
staying in Willard's Beach, Noordkus
Willard's beach is baie mooi, maar verkies Clarke's bay vir kinders.
Cobus B. - 2nd March 2020
staying in St Lucia Estuary, Noordkus
Daar is verskeie Restaurante in St. Lucia en verskeie dinge om te doen in en om St. Lucia. Jy moet net bereid wees om 'n bietjie te verken. Die nagritte is effens aan die duur kant, maar dit is maar my eie opinie. Swemstrande toeganklik by Cape Vidal en meer suid na Richards Baai, Ballito en SaltRock.
Gary G. - 1st March 2020
staying in St Lucia Estuary, Noordkus
Beautiful, nature at it’s prettiest. Where else can you go and see hippo strolling down the Main Street in town? Awesome.
Nicole C. - 29th February 2020
staying in Salt Rock, Noordkus
Keep up the fabulous service.
Joey C. - 24th February 2020
staying in St Lucia Estuary, Noordkus
Die dorpie het baie vervalle geraak en ons as Suid-Afrikaners voel dit is duur teenoor ander kusdorpe met nie veel om te doen.
Pieter H. - 18th February 2020
staying in Zimbali, Noordkus
Ek sal weer teruggaan Zimbali toe!
Marianna V. - 18th February 2020
staying in Ballito, Noordkus
Absolutely loved it! Especially lifestyle centre and our view!
Philisiwe L. - 18th February 2020
staying in Ballito, Noordkus
The night life there is not enough.
Hannes V. - 17th February 2020
staying in Willard's Beach, Noordkus
Baie lekker strand.
Roelof V. - 17th February 2020
staying in Salt Rock, Noordkus
Dit is baie skoon.
Gillian Babongile N. - 17th February 2020
staying in Meer-en-See, Noordkus
Great place to be in when you visiting the north coast.
Karin T. - 17th February 2020
staying in Ballito, Noordkus
Ballito is 'n paradys. See is baie warm en het baie lekker strande en eetplekke.
Karen A. - 17th February 2020
staying in Ballito, Noordkus
Lovely, clean and friendly seaside town.
Susan R. - 17th February 2020
staying in St Lucia Estuary, Noordkus
Rêrig fantasties!
Riaan D. - 13th February 2020
staying in Ballito, Noordkus
Nice and hot. I liked it a lot.
Laetitia G. - 11th February 2020
staying in St Lucia Estuary, Noordkus
Baie mosquitoes. Hoog humiditeit.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za