Geverifieerde Resensie

North Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1789 resensies.

Richardsbaai, Noordkus

Chantelle's Guest Room

"Het gery vir ete die aand en die nabye sentrum was oorlaai met dronk, lawaaierige mense in motors. Ek het nie baie veilig gevoel nie. Die parkeerarea het ook gelyk soos 'n rommelblik."

Richardsbaai, Noordkus

Son-en-See 2

"Was regtig verbaas met wat Richardsbaai geoffer het. Was maal oor hoe privaat die strand was aan die regte kant van Alkantstrand beach. Winkels en resturante was baie naby ook gewees. Beste vakansie tot dusver en weer het mooi saam gespeel. Net 1 keer uit die 6 dae wat ons daar was gereën."

Mtunzini, Noordkus

Nguni Cottage

"Our only reason for the 4 stars here is that the beach, while it is stunning, is not a great swimming beach, especially for younger children. Otherwise, it is a wonderful village with many dining options and a fully stocked Spar."

St. Lucia, Noordkus

28 The Bridge

"A heavenly place on earth!"

Sodwanabaai, Noordkus

Dumehlezi

"Baie "rustic". Dis nie 'n toeristemekka soos die Suidkus nie. Bring meeste van jou kruideniersware saam. Die winkels is nie altyd goed ge-"stock" nie."

Noordkus

Villa Flamenco 10

"Baie lekker strande - netjies en skoon."

Ballito, Noordkus

Prosperita

"During peak time is not so good as it is crowded with families and children so it is best to stay nearly towards the end of the holiday."

St. Lucia, Noordkus

La Rochelle

"Mooi natuur alhoewel die riete oorneem en orals langs die mond-gedeelte is die jetties al toegegroei. Die storte op die strande het ook op tye geen water gehad nie. Steeds bly St. Lucia 'n fantastiese plek maar ek weet dat dit vroeër jare beter was en dit is hartseer dat dit agteruitgaan."

St. Lucia, Noordkus

Stokkiesdraai

"Baie lekker vakansieplek."

Ballito, Noordkus

11 Simbalina Beachfront

"Baie skoon, netjiese dorpie. Beplan om weer daar vakansie te kom hou."

Richardsbaai, Noordkus

Son-en-See 2

"Lekker rustig, skoon strande en skoon see."

St. Lucia, Noordkus

African Ambience Guest House

"Ideale wegbreek waar wild en see bymekaar kom."

St. Lucia, Noordkus

Tree Top Village @ Urban Glamping

"St. Lucia is pragtag soos ek dit al my jare saam met my pa-hulle geniet het, en soos ek Afrika geniet."

Ballito, Noordkus

17 Stella

"Lovely, would love to move there."

Ballito, Noordkus

Le Bezz Guest House

"Mooi, skoon dorp met lieflike strande."

St. Lucia, Noordkus

Kings Palace

"Amazing sunset boat trip on Estuary. Everything in village within walking distance, restaurants and shops."

Sodwanabaai, Noordkus

Maak 'n Jol

"Altyd heerlik by Sodwana."

St. Lucia, Noordkus

Stokkiesdraai

"Die area het baie agteruit gegaan. Baie plekke is glad nie meer onderhou nie en baie winkels het toegemaak."

Salt Rock, Noordkus

Salt Break Apartment

"Best holiday destination."

St. Lucia, Noordkus

Kings Palace

"Daar was nie veel om te doen om kinders besig te kon hou nie, veral as dit reën. Baie duur."

Empangeni, Noordkus

Bernevece Bed & Breakfast

"Die dorp self lyk 'n bietjie gehawend. Ek weet ook nie van enige trekpleisters daar nie."

St. Lucia, Noordkus

Turtleshaven

"Baie om te doen en te sien, veral as jy kinders het, indien die weer dit toelaat."

St. Lucia, Noordkus

62 The Bridge

"Persoonlik was St. Lucia as 'n geheel vir my 'n teleurstelling. Vandat ek 6 jaar oud was het ons jaarliks St. Lucia besoek, en die dorpie is glad nie meer soos dit was nie. Die strate is besoedel met bedelaars, en taxi's met klipharde musiek, strate lê vol rommel. Sommige winkels en restaurante se staff is bot en onvriendelik, vir 'n buitelandse toeris dink ek dit sal 'n skok wees. Ek het ook gevind dat pryse uitspattig duur was ongeag die winkel of eetplek. Cape Vidal staff offer nie meer padkaarte nie, asook die padaanwysingsbordjies vir afdraaipaaie, is onsigbaar. Die badkamers was haglik. Selfs die natuurlike lewe word stadig maar seker weggejaag na stiller areas. Die strande bly die heel mooiste met visse wat saam met jou swem en die snorkelgeleenthede. Die verskeie voëls wat jou wakker sing soggens. Die mooiste handkunswerke wat lokaal verkoop word."

Ballito, Noordkus

Beach Forest Lodge

"Ballito is 'n baie mooi dorp. Strande was is baie mooi en skoon."

Hluhluwe, Noordkus

Pumusa Bushcamp

"The Boxer store is really neat and tidy, the "town" (maybe 1 km max consisting of 2 fuel stations, 2 grocery stores and a handful of other stores/roadside vendors) had a lot of litter which is far less than ideal."

St. Lucia, Noordkus

The Estuary Guest Chalets

"Klein dorpie en baie veilig. Kan te voet deur die hele dorpie loop wat wonderlik was! Verbaas oor hoe baie plastiek rommel rondgelê het en die pynappels wat net op 'n hoop gegooi word, het vreeslik begin stink. Dalk meer aandag daaraan gee om area skoon te hou."

St. Lucia, Noordkus

Tree Top Village @ Urban Glamping

"St Lucia has so much to do. From visiting local game reserves, beaches, fishing, horse riding, bird watching, lovely restaurants, hippo/crocodile cruises, nature walks and peace!"

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang