Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Noordwes

4.1 / 5  
volgens 1619 resensies
Lees regte resensies van Noordwes van 1619 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordwes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noordwes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordwes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as North West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordwes Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kanonierspark, Noordwes

Leopard Lily B&B is in Potchefstroom in Noordwes. Dié dorp is aan die oewers van die Mooirivier, sowat 120 km suidwes vanaf Johannesburg en 45 km noordoos vanaf Klerksdorp. Verblyf is beskikbaar in 4 kamers met ...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brits, Noordwes

Willow Manor is 'n elegante gastehuis in Brits, 'n klein myndorpie sowat 52 km buite Pretoria en 88 km vanaf Sun City. Daar is restaurante binne 3 km van die gastehuis en Wimpy is net 200 m weg. Willow Manor se vri...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tussen Zeerust/Gaborone, Noordwes

Kareespruit spog met 'n verskeidenheid van gehalte-verblyf in luukse 4-ster selfsorg-eenhede. Daar is ook kampeerplekke en ongegradeerde kamer met 2 enkelbeddens en ruim gesinskamers. 'n Lapa met 'n hele paar braaig...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bojanala, Noordwes

DeWit Farmhouse is 'n ruim selfsorg-plaashuis vir 8 mense, wat op 'n werkende plaas net 70 km buitekant Derby geleë is. Die plaashuis het 4 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Twee van die kamers het elkeen 'n dubbe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vryburg, Noordwes

Villa Lin-Zanè bied verblyf met 'n stil, vreedsame plaas-atmosfeer, net 4 km buite Vrybrug op die Delareyvillepad (N14) in die Noordwes. Ons het 6 en suite-kamers, 1 gesinskamer en 4 selfsorg-eenhede, elkeen met '...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR300
R255
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klerksdorp, Noordwes

Rheboksfontein Gasteplaas is 10 km buite Klerksdorp en bied gerieflike en sakpasverblyf. Verblyf is beskikbaar in 11 eenhede en 10 rugsakreisiger-eenhede en het slaapplek vir 94 gaste. Die hoof eenhede beskik oor ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vryburg, Noordwes

Peace Haven Guest House is 'n pragtige gastehuis in 'n stil buurt in Vryburg, met lieflike uitsigte oor die natuurreservaat. Dit is 'n plek waar jy waarlik rus en vrede kan ervaar. Die gastehuis het 5 gerieflike ka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lichtenburg, Noordwes

Modern Farm bied gerieflike verblyf vir 10 gaste in Lichtenburg en is ideaal vir moeë sakereisigers of vakansiegangers wat bietjie wil rus. Die gesinseenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied 'n plaasgevoel, maar ...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Potchefstroom, Noordwes

Silver Spoon Selfsorg is in 'n rustige, netjiese woonbuurt, Mooivalleipark, Potchefstroom geleë en beskik oor 2 eenhede met slaapplek vir 6 gaste. Eenheid 1 is 'n losstaande eenheid met slaapplek vir 4 gaste. Die...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lichtenburg, Noordwes

Welgemeendt Accommodation is ’n bekoorlike, semi-selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in Lichtenburg. Die sonderlinge plaasdorp is die ideale oornagplek vir gaste wat na Botswana of Johannesburg reis. Verbl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

“O, Magalies, o, Magalies, o, Magaliesberg, Bob’jane boggom in Magaliesberg. O, Magalies, o, Magalies, o, Magaliesberg. Tarentale trippel om die boer te terg. Die Kwêvoël kwê in die doringboom. Die wildegans droom op die waterstroom...” Tussen die rooibruin mure van die Magaliesberge, die w...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za