Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Noordwes

4.1 / 5  
volgens 1619 resensies
Lees regte resensies van Noordwes van 1619 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordwes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noordwes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordwes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as North West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordwes Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilkoppies, Noordwes

Twins Guest House is in Wilkoppies, 'n stil woonbuurt in Klerksdorp, stapafstand vanaf Wilmed Park Privaat Hospitaal, Pick 'n Pay en verskeie restaurante geleë. Hier by ons is jy gewaarborg van vriendelike, profess...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vryburg, Noordwes

Na 20 jaar se ondervinding in binnenshuise versiering, het die eienaar van DeHoek-gastehuis, dié uitstekende B&B in 2010 begin. DeHoek bied verskeie geriewe wat dit 'n gunsteling verblyf-opsies onder gaste maak. G...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Lodge in Schoemansville, Noordwes

Kassaboera Lodge is reg teenaan die water van die Hartbeespoortdam geleë en spog met 'n gesellige atmosfeer, gerief en ongelooflike gasvryheid. Die lodge is baie na aan die Hartebeespoortdam en van Suid-Afrika se g...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Irene Park, Noordwes

La Benroy is sentraal in Klerksdorp geleë en is ideaal vir sakereisgers, gesinne en gaste wat net wil oornag. Dit is naby die omliggende winkels, restaurante en ander geriewe. La Benroy het 2 slaapkamers. Die Stan...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R440
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lichtenburg, Noordwes

Monchelle is 5 km buite Lichtenburg geleë en is geskik vir sakereisigers, kontrakteurs en gesinswegbreke. Daar heers 'n stil en rustige atmosfeer. Monchelle bied 4 kamers met slaapplek vir 16 gaste. Elke eenheid ...

Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Potchefstroom, Noordwes

Mooivallei Villa is in Mooivallei Park, Potchefstroom en bied verblyf in 2 eenhede. Die Mooivallei Villa-eenheid is 'n ruim selfsorg-eenheid met sy eie ingang. Dit bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapka...

Vanaf
R982
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg Town, Noordwes

Aardvark Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in Rustenburg, sowat 4 minute vanaf die middestad en 1 km van die N4-hoofweg af. Ons bied verblyf in 6 enkel-, dubbel- of driedubbele kamers. Elke kamer het lugverso...

Vanaf
R100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordwes

Perdehoek Sleepover bied basiese, plat-op-die-aarde verblyf op ’n perdeplaas, sowat 17 km buite Lichtenburg in die Noordwes. Dié verblyf word bereik via ’n teerpad waarvan die laaste 2,4 km ’n grondpad is, wa...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Vryburg, Noordwes

Kameelboom Lodge is net 7 km buite Vryburg langs die N14 op pad na die Kgalagadi, Namibië en Botswana geleë. Verblyf is beskikbaar in 14 kamers om aan elke gas se behoeftes te voldoen. Daar is 6 dubbelkamers, 6 s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Akkommodasie @ Remembrance is in Potchefstroom in Noordwes geleë. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Boskopdam Natuurreservaat, Noordwes-Universiteit se Botaniese Tuine, Potchefstroom Gholfklub en die Mooirivi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

“O, Magalies, o, Magalies, o, Magaliesberg, Bob’jane boggom in Magaliesberg. O, Magalies, o, Magalies, o, Magaliesberg. Tarentale trippel om die boer te terg. Die Kwêvoël kwê in die doringboom. Die wildegans droom op die waterstroom...” Tussen die rooibruin mure van die Magaliesberge, die w...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za