Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Noordwes

4.1 / 5  
volgens 1619 resensies
Lees regte resensies van Noordwes van 1619 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordwes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noordwes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordwes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as North West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordwes Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R383
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mieder Park, Noordwes

Jordaan Cottage bied bekostigbare en gerieflike selfsorgverblyf in 'n stil voorstad van Potchefstroom. Potchefstroom het verskeie doendinge en besienswaardighede en sluit verskeie voetslaanroetes, nasionale monument...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Bult, Noordwes

Huys ten Bosch Guest House is gerieflik geleë in die hartjie van die PUK se universiteitsgemeenskap, 7 minute se stap na die hoofhek. Die gastehuis is aan die noordelike kant van Potchefstroom. Ons voorsien geriefl...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cashan, Noordwes

Cashan Manor is in 'n luukse gastehuis in die residensiële gebied van Rustenburg naby verskeie restaurante, die Waterfall Mall, Platinum Square-winkelsentrum en die sakekern. Die gastehuis is ideaal vir sake- en va...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grimbeek Park, Noordwes

Ainsley Private Accommodation is net 'n hanetreetjie weg van die gewoel van die stad af, en is in 'n rustige omgewing en in 'n vreedsame woonbuurt geleë. Die huis van argitektoniese verwondering is die ideale plek ...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bojanala, Noordwes

As die stad jou teen die mure uitdryf, sal hierdie wegbreekplek met jou siel praat! Ons bied die ideale oornagverblyf vir dié wat na of van Botswana reis. Ervaar die pragtige kombinasie van bosveld met 'n tikkie v...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R390
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom, Noordwes

Tierra Pequena is 'n perde-landgoed van 2 ha in Baillie Park in Potchefstroom. Dit is 5 minute van die Mooirivier Mall en 10 minute van die Noordwes Universiteit af. Ons bied 4 uniek versierde kamers met deure wat ...

25% af Aanbod!
VanafR900
R675
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rustenburg, Noordwes

Thirsty Falls Guest Farm is 'n gasteplaas wat hoog teen die suidelike hange van die Magaliesberg, 25 km buite Magaliesburg en 35 km voor die dorp Rustenburg, geleë is. Verblyf word gebied in 7 eenhede wat slaapple...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Flamwood, Noordwes

St Andrews is in 'n stil woonbuurt in Klerksdorp geleë. Dié gastehuis bestaan uit 9 gemaklike en suite-kamers, 'n swembad en 'n kapsetperk. Ons spog ook met gerieflike konferensie-geriewe wat as 'n stylvolle trou-...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R385
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van der Hoff Park, Noordwes

14 @ Strauss bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige voorstad van Potchefstroom. Daar is 'n oorvloed van staproetes, nasionale monumente, diereparke, historiese museums, natuurlike parke in Potchefstroom. Aard...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Potchefstroom, Noordwes

The View B&B word deur die eienaar bestuur en is net 15 minute vanaf die hartjie van Potchefstroom. Al die kamers is deel van die hoofhuis en is op die tweede verdieping geleë, wat slegs via trappe bereik word. D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

“O, Magalies, o, Magalies, o, Magaliesberg, Bob’jane boggom in Magaliesberg. O, Magalies, o, Magalies, o, Magaliesberg. Tarentale trippel om die boer te terg. Die Kwêvoël kwê in die doringboom. Die wildegans droom op die waterstroom...” Tussen die rooibruin mure van die Magaliesberge, die w...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za