Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van North Beach

4.5 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van North Beach van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy North Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in North Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van North Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as North Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

North Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf North Beach

25% af Weeksdae!
Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Berea

Die Florida Park Hotel is in die hartjie van Durban, in Floridastraat geleë. Dit is naby al die hoofmotorweë en slegs 'n paar minute van die Greyville Renbaan, die Durban Uitstallingssentrum, die ICC, Ushaka Marin...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Morningside, Berea

Erlesmere Lodge is in Morningside, net langs die besige Florida-weg in Durban, KwaZulu-Natal geleë. Die lodge het slaapplek vir 14 gaste in 4 eenhede. Die hoofhuis bestaan uit 'n drieslaapkamerwoonstel bo en 'n r...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Berea

BON Hotel 64 on Gordon is 'n intieme hotel in Morningside. Die hotel is in 'n stil, privaat straat, lekker naby Florida-straat met al sy sake- en kuierplekke. Hotel 64 on Gordon bied 23 standaard dubbel- en 2-enkel...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Morningside, Windermere

Chappies Cottage is ’n rustige selfsorg-tuinkothuis op ’n privaat perseel in Morningside, Durban. Die selfsorgkothuis is volledig ingerig, semi-privaat en gerieflik. Die perseel is naby die besige Florida-weg, i...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Hotel in Windermere, Morningside

Grange Gardens Hotel is in Durban geleë, net 1,4 km van Kings Park Stadion af. Die hotel spog met 'n buiteswembad en 'n terras met 'n uitsig oor die stad. Gaste kan sommer by die hotel se restaurant eet en hulle he...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

102 The Spinnaker is 'n gerieflike selfsorgwoonstel wat teen die see en naby die hawe in Durban Point se waterfront geleë is. Dit is stapafstand van uShaka Marine World af en is ideaal vir 'n gesinswegbreek of sake...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Morningside, Berea

Audacia Manor Boutique Hotel is 'n opgeknapte koloniale herehuis. Dis teen Durban se heuwels, in 'n stil, residensiële buurt en bied 'n uitsig oor die stad en Indiese Oseaan. Verblyf is beskikbaar in 10 elegante ...

Vanaf
R1 850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Berea

The Saint James on Venice is in die boomryke Morningside, Durban geleë. Dié luukse boetiekgastehuis is die ideale basis vanwaar jy die stad en omgewing kan verken. St James is 'n Moslemdorpie met 'n heerlike resta...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Berea, Morningside

Rapson Gardens is 'n ruim selfsorghuis vir 7 gaste in Morningside. Dié dubbelverdiepinghuis het lugversorging en 4 slaapkamers wat badkamers deel. Die badkamers het baddens en storte. Twee van die kamers het elk ...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

Dock Point Unit 1 pragtige opgeknapte, Edwardiaanse semi-losstaande huis. Dié huise is gebruik as verblyf vir kapteine van skepe wat in Durban vasgemeer het in die ou dae. Die huis het lugversorging en beskik oor...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die North Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za