LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Geverifieerde Resensie

Northam

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northam bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 16 resensies.

Northam

Thulani Game Lodge & Eco Estate

"Verkeer is rof vanaf JHB deur Brits na Northam, maar verstaanbaar."

Northam

Thulani Game Lodge & Eco Estate

"Die area is pragtig."

Northam

Thulani Game Lodge & Eco Estate

"The roads there are not the best. Lots of gorges in the roads, so must be quite cautious when driving."

Northam

Thulani Game Lodge & Eco Estate

"Sal baie beter wees wanneer die paaie reg is. "

Northam

Lushof Gasteplaas

"Goede uitvalsbasis om naar Sun city en wildparken in de omgeving te gaan."

Northam

Thulani Game Lodge & Eco Estate

"It's such a nice place."

Northam

Lushof Gasteplaas

"Naby aan SunCity."

Northam

Lushof Gasteplaas

"Small town, but very close to Pilanesberg."

Northam

Thulani Game Lodge & Eco Estate

"Die bosveld is pragtig!"

Northam

Lushof Gasteplaas

"Dit is 'n mooi dorpie en 'n lekker stop as ons gaan jag. "

Northam

Phakela Private Lodge

"Bosveld is altyd 'n goeie plek om te ontspan!"

Northam

Thulani Game Lodge & Eco Estate

"Die area is baie droog en ons het nie omgewing besoek nie."

Northam

Thulani Game Lodge & Eco Estate

"Natuurlewe is baie mooi."

Northam

Thulani Game Lodge & Eco Estate

"Verskriklik warm .... maar Bosveld bly bo-baas!"

Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem