Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (3)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Northcliff

4.2 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Northcliff van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Northcliff besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Northcliff.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Northcliff akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northcliff Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Northcliff Akkommodasie

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff

Orangerie Guest House is in Northcliff, Johannesburg, geleë. Hierdie gastehuis is gebou van klip wat in dieselfde area ontgin is. Orangerie is ideaal vir sakereisigers. Daar is 8 moderne gaste-eenhede wat op 'n se...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Northcliff

Villa Klara bied B&B-verblyf en is in die Northcliff-omgewing van Johannesburg geleë. Die gastehuis is ideaal geleë naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die omgewing. Verblyf by Villa Klara bestaan uit ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff

Kiwara Guesthouse bied stylvolle verblyf in Randburg in Johannesburg. Die gastehuis is naby hoofweë en winkelsentrums geleë. Daar is slaapplek vir 14 gaste in 6 individueel versierde kamers, elkeen ingerig met lu...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff

Fever Tree Suite is op die eienaar se perseel in 'n stil buurt in Johannesburg. Dis naby die sakekern en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word gebied in 'n oopplan-suite met slaapplek vir 2. Daa...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Northcliff

Northcliff Bed and Breakfast is sentraal geleë in die noorde van Johannesburg, net 15 minute van Sandton en die middestad af. Hierdie lieflike akkommodasie is ideaal vir sakereisigers en toeriste. Elke kamer besk...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Northcliff

The Kings Lodge is een van die oudste bakens in 14de Laan, Northcliff. Die Kings Lodge het 4 B&B-kamers wat in totaal slaapplek bied aan 11 gaste. Elke en suite-kamer het 'n privaat ingang vanaf die tuin. Alle kam...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Northcliff

Moonview Accommodation bied gastekamers in Northcliff, Randburg. Die gastehuis is naby winkelsentrums en ander geriewe in die area geleë. Moonview Accommodation het 2 gastekamers wat elk geskik is vir 1 of 2 gast...

Vanaf
R2 064
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff

Over The Moon Guesthouse bied B&B-verblyf in Northcliff. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie doendinge en besienswaardighede. Verblyf by Over The Moon word aangebied in 4 sl...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff

Morrells Manor House is die volmaakte voorbeeld van Kaaps-Hollandse bekoring. Die lugtige, ruim kamers het houtvloere en skep 'n rustige atmosfeer. Die antieke meubels is met die hand uitgesoek en smelt moeiteloos m...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff

Ons nooi jou na een van die eerste huise wat in 1937 gebou is teen Northcliffkoppie - in die hartjie van Egoli - Die Stad van Goud. Met aankoms sal jy jouself verwonder aan die rustigheid en skoonheid wat die argite...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff

12 op Hillel is hoog op die oostelike helling van Northcliff Hill geleë en bied uitstekende akkommodasie aan oordeelkundige gaste in 'n rustige omgewing met skouspelagtige uitsigte, luukse kamers en tradisionele di...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Northcliffte sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Northcliff

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Berario, Randburg

Morrells Farmhouse is op die Morrells-landgoed in 'n netjiese tuin geleë. Hier kan jy plaasverblyf uit 'n vervloë era beleef aangesien die huis in die 1800's deur Hollandse setlaars gebou is. Dit was die eerste hu...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fairland, Randburg

By 49 on Norman kry gaste absolute waarde vir hul geld. Dit is in 'n welige, subtropiese tuin in die voorstad Northcliff en Fairland-grens geleë, en is gerieflik minder as 5 minute se ry vanaf die N1 Bloemfontein- ...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
B&B in Blackheath, Randburg

Blackheath Manor Guest House bied B&B-verblyf aan die voorheuwels van Northcliff, Johannesburg. Die gastehuis is naby die omgewing se geriewe en besienswaardighede geleë, en minder as 40 km vanaf O.R. Tambo Interna...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blackheath, Risidale

Mountain View Guest House is in Blackheath, Johannesburg geleë. Dis in 'n pragtige tuin vol voëllewe weggesteek en hierdie gastehuis bied huislike akkommodasie sedert 1997. Die gastehuis beskik oor 10 kamers. Al ...

Vanaf
R1 045
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Risidale, Randburg

Verdi Villas wat al toekennings ontvang het bied luukse selfsorgverblyf vir plaaslike en internasionale reisigers. Dié instansie is naby groot en klein inkopiesentrums, 'n moderne restaurant en 'n area waar gaste k...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Randburg, Johannesburg

Villa Massimo - Unit 2 is 'n selfsorgwoonstel in Cresta, 'n woonbuurt in Randburg, naby die grens van Johannesburg. Cresta Winkelsentrum is in die middel van die residensiële area geleë en is 'n alom bekende besoe...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rooseveltpark, Franklin Roosevelt Park

Mendelssohn Manor bied rustigheid en gerief in kamers wat perfek gemeubeleer is. Die kamers staan in 'n pragtige tuin en die personeel is trots op die puk diens en die kos wat hier te vinde is. Mendelssohn Manor i...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Fairland, Quellerina

52 on Davidson is op die eienaar se perseel in Fairland, Johannesburg. Die perseel is sowat 6 km van die Cresta-winkelsentrum en Clearwater Mall af. Die woonstel het lugversorging en bied 'n aparte ingang. Dit besk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Blackheath, Randburg

Jubilee Lodge Guest House bied verblyf in Northcliff, aan die noord-westelike kant van Johannesburg naby Cresta Winkelsentrum. Dis ook lekker naby voorstede soos Blackheath, Berario, Constantiapark in Constantiakloo...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Welkom by die Northcliff akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za