Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Northcliff

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northcliff bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 18 resensies.

Northcliff

Fever Tree Suite

"Safe and quiet."

Northcliff

The Kings Lodge

"Baie mooi area."

Northcliff

The NorthCliff View

"Keep up the good work."

Northcliff

Oliver's Place

"Safe place."

Northcliff

Lemon Cottages

"A beautiful area with plenty of restaurants and shops close by."

Northcliff

Orangerie Guest House

"Northcliff is 'n pragtige plek om oor te bly en naby genoeg aan die beste restaurante, teater in Sandton asook Cresta winkelsentrum."

Northcliff

Oliver's Place

"Niks op die oomblik."

Northcliff

House Higgo Boutique Guesthouse

"Rustige omgewing tog naby aan die groot stad."

Northcliff

Northcliff Bed and Breakfast

"Goeie waarde vir geld. "

Northcliff

Kiwara Guesthouse

"Die kronkelpaaie is nogal verwarrend vir plattelanders!"

Northcliff

CLOSED

"Northcliff is baie sentraal geleë met baie aktiwiteite in die nabye omgewing, asook die nabygeleë Cresta sentrum baie goed toegerus met 'n verskeidenheid van restaurante en ander vermaak, asook het Northcliff toegang tot al die belangrikste hoofroetes."

Northcliff

Jubilee Lodge Guest House

"Mooi omgewing. Lekker naby winkels."

Northcliff

CLOSED

"Naby belangrike sakesentra in omgewing."

Northcliff

Jubilee Lodge Guest House

"Some scary traffic."

Northcliff

Jubilee Lodge Guest House

"Baie mooi area, ons het nie een keer onveilig gevoel nie!"

Northcliff

Northcliff Manor Guest House

"Vir ons was dit baie gerieflik."

Northcliff

The Kings Lodge

"Cresta Shopping Centre has very good shops and caters for all your needs."

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem